Oorzaak: Septicaemia that set in after an accident with his horse in Markstraat Paarl.
He is married to Hester Anna Jacoba ` Hettie ` du Toit.
They got married on January 7, 1907 at Paarl. South Africa, he was 30 years old.
Child(ren):
Jacob Hugo (geb 25.9.1876; oorl 21.10.1928) was my pa se pa, my oupa. Jacob Hugo (Japie) Dreyer is op 25.9.1876 in die Paarl gebore en op 7 Januarie 1907 met Hester Anna Jacoba (Hetta) du Toit (geb.25.3.1883, oorl 14.8.1977) getroud. Hy was ‘n spekulant en slaghuiseienaar. Hulle het by Hoofstraat 419 in die Paarl gewoon, ‘n eiendom wat gestrek het van die Hoofstraat tot by die Bergrivier enwaar hy perde aangehou het. Hierdie eiendom, wat later deur my pa se oudste broer Oloff (Uncle) herdoop is tot Westergloor, se oorspronklike naam was Het Fonteintje en hulle het dit gekoop van ene Japie Minnaar. Miskien ‘n vervorming van Fortuin – aagedui as die oorspronklike plaasnaam in “Drakensteinse erfgrond”.
Jacob Hugo was besonder lief vir perde, en sterf op 21.10.1928 op 52-jarige leeftyd na ‘n ongeluk met ‘n perd in Markstraat weke tevore waar sy been beseer word en die wonde septies word
grandparents
parents
brothers/sisters
children
The data shown has no sources.