She is married to Cecil Perold.
They got married on May 16, 1936 at Paarl. South Africa, she was 25 years old.
Child(ren):
Elise (sy self skryf Elize), gebore op 3.5.1911,. Sy doen pragtige kunsnaaldwerk. Sy was getroud met Cecil Perold, seun van Izak Perold, die eerste sekretaris van die KWV in die Paarl. Hulle het baie jare lank op die kleinhoewe Welbeloond in Constantia in die Kaap gewoon waar hulle ongelooflike Krismisrose gekweek het (plante sowel as blomme). Hulle het twee kinders gehad, wat albei in Engelse skole was en wie se gesinne Engelssprekend is. Christopher Albin, gebore op 19.10.1938, is getroud met Sandra Kuhnert (geb 8.10.1945) en hulle besit die pragtige gastehuis xxx op Swellendam. Hulle het twee dogters. Elise se dogter, Margaret Merle, is gebore op 22.6.1943. Sy is getroud met Christopher John Gregorowski (geb 19.2.41), biskop in die Anglikaanse kerk op Somerset-Wes. Hulle het drie dogters, van wie die jongste, Rachel op 6-jarige ouderdom in 1981 in die Rooikruis Kinderhospitaal in Kaapstad aan die genetiese siekte Sistiese Fibrose oorlede is.
grandparents
parents
brothers/sisters
children
Anna Elizabeth Hugo `Elize` Dreyer | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
1936 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Cecil Perold | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
The data shown has no sources.