Dreyer Tree » Hendrik Cornelis ` Hennie ` Dreyer b4c2d4e2f3g5 (1887-1971)

Personal data Hendrik Cornelis ` Hennie ` Dreyer b4c2d4e2f3g5 


Household of Hendrik Cornelis ` Hennie ` Dreyer b4c2d4e2f3g5

He is married to Jacoba Embrencia Retief Mostert.

They got married on June 21, 1910 at Paarl, Cape Province, South Africa, he was 23 years old.


Child(ren):

  1. Hendrik Hugo Dreyer  1914-1975 
  2. Andre Dreyer  1919-2010 


Notes about Hendrik Cornelis ` Hennie ` Dreyer b4c2d4e2f3g5

Hennie is gebore opdie 25ste Januarie  1887 en is gedoop Hendrik Cornelis ,vernoem na sy groot vader wat op sy beurt so vernoem was na sy groot vader aan moederskant ,H C van Niekerk.(*1729).

Andries het `n onderwyser geword aan die Paarl Gimnasium,( vir meer as 40 jr.), Hennie , ons oupa volg hom na in die onderwys. Ook Kitty ( aan La Rochelle vir 34 jr.) en Lenie word `n onderwysers.

In die jaar 1904 die 6e Januarie is Moederlief oorlede (beroerte) op 47 jarige ouderdom. Oloff J T Dreyer trou weer met Anna Catharina Bosman. De Lieffde word verkoop en Oloff en Anna Catharina en die drie ongetroude dogters , Ragie, Kitta en Janie trek eers na `n huis in Hoofstraat en daarna woon hulle in Du Toitstraat 12.

Hennie het `n draai in die Vrystaat op Bultfontein gemaak as onderwyser en is weer terug na die Kaap, waar hy onderwys gee aan Noord-Eind laerskool in die Paarl.

Die Unie van Suid Afrika met Louie Botha as eerste minister het 31 Mei 1910 beslag gekry en Hennie is op Junie 21 Junie 1910 in die eg verbind met Jacoba Embrencia Retief Mostert (*Feb 5 1887), “Koba”.  Sy was die dogter van Johannes Paules Mostert en Elizabeth Jacoba van der Spuy , die oudste van sewe kinders, “Fanie”, “Lizzie”, “Joey”, “Japie”, Rachel en “Ellie”.’ van Hoofstraat 414 in die Paarl

Hennie en Koba se  eersteling “Bettie” is gebore in die Paarl  op Apr 20 1911, daarna volg, “ Oloff”,  May 16 1912 en “Jan” Jul 4 1913.

In 1913 word Hennie uitagt aansoeke benoem as hoofonderwyser aan die Phildelphia skool. Hy aanvaar die betrekking in Januarie 1914,  waar hy vir die volgende 29 jaar en 9 maandedie skoolhoof was tot in 1943. Hennie was ook die skriba van die NG Kerk Philadelphia, die kerk waar sy vader ook vroër as diaken gedien het

Op 6 Des 1914 word “Hugo” gebore ter Phildelphia en dan volg “Annie” Jun 19 1916, “Fanie” Feb 22 1918, “Andre” Dec 18 1919, “Rencia” Jun 8 1921 ,”Lottie  “Feb 25 1923 , “ Rina” Oct 8 1924 , “Japie” Feb 27 1927 en “ Septie” Jul 15 1928. Hulle het hul ouers aangespreek as Pappie en Mammie.

In 1916 besluit die kerkraad om `n badkamer by die onderwyserswoning aan te bou aangesien Mnr Dreyer en sy groot gesin tevrede moes wees met `n lampetbeker, Waskom en slopemmer in die kamer.

In 1912 word die taalkwessie aangespreek en Oupa Hennie speel `n groot rol hierin. Vir die eerste keer word “Afrikaans” in die notule gebruik op 10 Nov 1919 en 15 Des. 1919 word daar besluit om Afrikaans as voertaal te gebruik en `n jaar later word Afrikaans “Als onderwerp” tot en met std 6 (gr 8) ingevoer en op 25 Okt 1921 word die notule in Afrikaans geskrywe. Tot 1931 was die naambord van die skool in Engels,nl. “Philadelphia Public School” en vroeg in 1932 is daaraan voldoen.

Tydens die vergadering van 14 Feb. 1916 is Mnr Dreyer geluk gewens met die uitslae van sr leerlinge die junior Sertifikaat eksamen (Gr. 10) die vorige jaar geskryf het.

 In Jul 1925 word die kerkraadnotule van die NG kerk Philadelphia onder die skribaat van H C Dreyer in Afrikaans opgestel


In 1938 vind die honderdjarige herdenking van die Groot Trek van 1838 plaas in die versinnebeelding trek van ossewaens. In Philadelphia was H C Dreyer `n lid van die reëlingskomitee. `n Gedenkteken is opgerig bestaande uit `n groot klip met `n plaak , bevattende die besonderhede met die name van die reëlingskomitee daarop.

In 1939 is die gemeenskap en skool besig om nader te beweeg na die einde van `n era – die era van `n beminde leier – Mnr. H C Dreyer, skoolhoof sedert Januarie 1914, scriba van die kerkraad en alomgerespekteerde in die Koeberg. In die notule van 27 Aug 1937 skemer dit deur dat Mnr. Dreyer se gesondheid nie na wense is nie. Mnr. Dreyer het laat weet hy nog sterk genoeg voel om voort te gaan. Eers weer in Maart 1943 word die saak weer geopper en hy tree later die jaar na beëindiging van gewone verlof af.

Ouma “Jakoba” was baie siek en beide haar bene is weens gangrene agv. Suikersiekte afgesit, sy sterk in die Paarl aan by haar suster tant “Lizzie” aan.

 Hennie en Jakoba vestig hulle in Belville in Merriman Straat 12. Ouma was 67 jaar oud toe sy oorlede is op 3 Nov 1954 en is in die Stikland begraafplaas, Belville begrawe. Oupa Hennie het later by sy skoonseun Elbert de Kock en oudste dogter Bettie op Kalbaskraalplaas gebly en is op die ouderdom van 84 in die Swartland Hospitaal op Malmesbury oorlede op 6 Okt 1971 en ook in die Stikland begrafplaas begrawe

 

Do you have supplementary information, corrections or questions with regards to Hendrik Cornelis ` Hennie ` Dreyer b4c2d4e2f3g5?
The author of this publication would love to hear from you!


Timeline Hendrik Cornelis ` Hennie ` Dreyer b4c2d4e2f3g5

  This functionality is only available in Javascript supporting browsers.
Click on the names for more info. Symbols used: grootouders grandparents   ouders parents   broers-zussen brothers/sisters   kinderen children

With Quick Search you can search by name, first name followed by a last name. You type in a few letters (at least 3) and a list of personal names within this publication will immediately appear. The more characters you enter the more specific the results. Click on a person's name to go to that person's page.

  • You can enter text in lowercase or uppercase.
  • If you are not sure about the first name or exact spelling, you can use an asterisk (*). Example: "*ornelis de b*r" finds both "cornelis de boer" and "kornelis de buur".
  • It is not possible to enter charachters outside the standard alphabet (so no diacritic characters like ö and é).



Visualize another relationship

The data shown has no sources.

Historical events

  • The temperature on January 25, 1887 was about 0.3 °C. The air pressure was 1 kgf/m2 and came mainly from the south east. The airpressure was 77 cm mercury. The atmospheric humidity was 96%. Source: KNMI
  • Koning Willem III (Huis van Oranje-Nassau) was from 1849 till 1890 sovereign of the Netherlands (also known as Koninkrijk der Nederlanden)
  • In The Netherlands , there was from April 23, 1884 to April 21, 1888 the cabinet Heemskerk, with Mr. J. Heemskerk Azn. (conservatief) as prime minister.
  • In the year 1887: Source: Wikipedia
    • The Netherlands had about 4.5 million citizens.
    • January 20 » The United States Senate allows the Navy to lease Pearl Harbor as a naval base.
    • April 10 » On Easter Sunday, Pope Leo XIII authorizes the establishment of the Catholic University of America.
    • May 9 » Buffalo Bill Cody's Wild West Show opens in London.
    • June 8 » Herman Hollerith applies for US patent #395,781 for the 'Art of Compiling Statistics', which was his punched card calculator.
    • June 23 » The Rocky Mountains Park Act becomes law in Canada creating the nation's first national park, Banff National Park.
    • November 13 » Bloody Sunday clashes in central London.
  • The temperature on June 21, 1910 was between 9.2 °C and 23.0 °C and averaged 17.4 °C. There was 11.3 hours of sunshine (67%). The average windspeed was 3 Bft (moderate breeze) and was prevailing from the south east. Source: KNMI
  • Koningin Wilhelmina (Huis van Oranje-Nassau) was from 1890 till 1948 sovereign of the Netherlands (also known as Koninkrijk der Nederlanden)
  • In The Netherlands , there was from February 12, 1908 to August 29, 1913 the cabinet Heemskerk, with Mr. Th. Heemskerk (AR) as prime minister.
  • In the year 1910: Source: Wikipedia
    • The Netherlands had about 5.9 million citizens.
    • January 13 » The first public radio broadcast takes place; a live performance of the operas Cavalleria rusticana and Pagliacci are sent out over the airwaves from the Metropolitan Opera House in New York.
    • April 29 » The Parliament of the United Kingdom passes the People's Budget, the first budget in British history with the expressed intent of redistributing wealth among the British public.
    • June 25 » The United States Congress passes the Mann Act, which prohibits interstate transport of women or girls for “immoral purposes”; the ambiguous language would be used to selectively prosecute people for years to come.
    • July 24 » The Ottoman Empire captures the city of Shkodër, putting down the Albanian Revolt of 1910.
    • October 21 » HMSNiobe arrives in Halifax Harbour to become the first ship of the Royal Canadian Navy.
    • November 21 » Sailors on board Brazil's warships including the Minas Gerais, São Paulo, and Bahia, violently rebel in what is now known as the Revolta da Chibata (Revolt of the Lash).
  • The temperature on October 6, 1971 was between 0.8 °C and 14.8 °C and averaged 6.9 °C. There was 0.1 mm of rain. There was 10.2 hours of sunshine (90%). The almost cloudless was. The average windspeed was 1 Bft (weak wind) and was prevailing from the south-southeast. Source: KNMI
  • Koningin Juliana (Huis van Oranje-Nassau) was from September 4, 1948 till April 30, 1980 sovereign of the Netherlands (also known as Koninkrijk der Nederlanden)
  • In The Netherlands , there was from April 5, 1967 to Tuesday, July 6, 1971 the cabinet De Jong, with P.J.S. de Jong (KVP) as prime minister.
  • In The Netherlands , there was from April 5, 1967 to Tuesday, July 6, 1971 the cabinet Biesheuvel I, with Mr. B.W. Biesheuvel (ARP) as prime minister.
  • In the year 1971: Source: Wikipedia
    • The Netherlands had about 13.1 million citizens.
    • January 1 » Cigarette advertisements are banned on American television.
    • January 31 » The Winter Soldier Investigation, organized by the Vietnam Veterans Against the War to publicize war crimes and atrocities by Americans and allies in Vietnam, begins in Detroit.
    • May 3 » Erich Honecker becomes First Secretary of the Socialist Unity Party of Germany, remaining in power until 1989.
    • July 11 » Copper mines in Chile are nationalized.
    • September 8 » In Washington, D.C., the John F. Kennedy Center for the Performing Arts is inaugurated, with the opening feature being the premiere of Leonard Bernstein's Mass.
    • September 11 » The Egyptian Constitution becomes official.


Same birth/death day

Source: Wikipedia

Source: Wikipedia


About the surname Dreyer

  • View the information that Genealogie Online has about the surname Dreyer.
  • Check the information Open Archives has about Dreyer.
  • Check the Wie (onder)zoekt wie? register to see who is (re)searching Dreyer.

The Dreyer Tree publication was prepared by .contact the author
When copying data from this family tree, please include a reference to the origin:
Hendrik Dreyer, "Dreyer Tree", database, Genealogy Online (https://www.genealogieonline.nl/dreyer-tree/I58.php : accessed January 21, 2026), "Hendrik Cornelis ` Hennie ` Dreyer b4c2d4e2f3g5 (1887-1971)".