He is married to Salomina,"Sally" Magdalena Henze.
They got married
Child(ren):
Olof was soos ouma gese het. “my ruwe seun met die tere hart”. Hy was `n busbestuurder in Kaapstad en later verbonde aan die destydste Rhodesiese Spoorwee .Hy was getroud met tant Sally en tree afop Melkbosstrand en is daar oorlede. Hulle het twee kinders, Johann , ingenieur (in Kanada) en Rencia `n verpleegster.
grandparents
parents
brothers/sisters
children
Oloff Johannes Truter Dreyer | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Salomina,"Sally" Magdalena Henze | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
The data shown has no sources.