He is married to Nancy Harris.
They got married
Child(ren):
Mats (geb 6.1.1917) was Landdros op Brits in die Transvaal (Gauteng) tot sy dood aan ‘n bloedvatsiekte op die relatiewe jong ouderdom van 58 (9.1.1974). Hy was getroud met Nancy Harris (geb 7.8.1919) en hulle het twee kinders gehad: Lynette (geb 1947), wat in haar vroee dertigs dood is. Julian (geb 29.8.1953) is vandag ‘n suksesvolle advokaat in Pretoria met vyf seuns van sy eie. Mats was baielief vir diere en het Alsatian honde vir die polisie geteel op sy kleinhoewe buitekant Brits.
grandparents
parents
brothers/sisters
children
Matthys Michael du Toit `Mats` Dreyer | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Nancy Harris | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
The data shown has no sources.