He is married to Aletta Barendina /van der Spuy Spuij.
They got married on September 30, 1810 at Swartland, Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa.
Child(ren):
Dit lyk of die familieverskuiwing uit Kaapstad na die Koeberg (Sien Addendum X vir iets meer oor die oorsprong van hierdie naam) met hierdie vierde geslag begin het. Hier begin ‘n lang familiegeskiedenis van ondertrou met Swartlandse/Koebergse families. Hulle nege kinders en veelvuldige kleinkinders word almal in Durbanville gedoop.
In 1808 vind daar ’n insident in die Swartland en by Koeberg plaas waarby ‘n Johannes Augustus Dreyer (b3c1?) en sy broerskind Thomas Frederik Dreyer (b3c2d1?) betrokke raak. In die Records of the Cape Colony, ed. Theal, 6: 427 word as volg oor die Slawerebellie van 1808 berig: "...the seventeenth prisoner...discoved the next morning Thomas Frederick Dreyer, who being overtaken by him at the head of some other people he ordered Dreyer to surrender the gun which he had with him, but Dreyer instead of consenting thereto threatened to blow his brains out" Die rebellie, gelei deur twee Iere, het nie veel hond haaraf gemaak nie, maar hewige strawwe is opgel wat uiteindelik ietwat deur caledon versag is. James Hooper, een van die Iere, is saam met vier van die slawe gehang. Die ander Ier, Michael Kelly is in ruil vir sy getuienis begenadig. Sien meer oor die 1808 Slawerebellie in Addendum XXXX
grandparents
parents
brothers/sisters
children
Thomas Frederik Christiaan /Dreyer Dreijer | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1810 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Aletta Barendina /van der Spuy Spuij | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
The data shown has no sources.