She is married to Johan Frederik "Jan" Dreyer.
They got married on October 10, 1784.
Child(ren):
Event (Death of Spouse).
Jacob Lettersted word bekend as ’n vooruitstrewende man – sekerlik met behulp van sy vrou se Dreyer-erfgoed. Letterstedt was ’n gekultiveerde man. Hy word konsul vir Noorwee en Swede in Suid-Afrika. In die Cory Biblioteek in Grahamstad is daar blykbaar kopiee van die korrespondensie wat hy gevoer het met die vermaarde Sweedse naturalis, versamelaar en ontdekkingsreisiger Johan August Wahlberg (1810-1856) SA Who’s Who Ancestry24. Die opvoedkundige, wiskundige en Anglikaanse priester George Frederick Childe wat sedert 1852 vir meer as 25 jaar professor in wiskunde en natuurlike filosofie was aan die Suid-Afrikaanse Kollege was blykbaar ook ân vriend van die Letterstedts. Die priester en sy vrou Catherine Mills vernoem dan ook hulle jonger seun Letterstedt Frederick Childe (1859 â 1915). Laasgenoemde word later hoof van die Grant Medical College in Bombaai.
grandparents
parents
brothers/sisters
children
Engela / Angela van Niekerk | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1784 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Johan Frederik "Jan" Dreyer | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree
Family site: Shaw/Cameron/Maclean/Bekker/Britz Web Site
Family tree: 76380582-1