He is married to Helena Hester Dreyer.
They got married on September 8, 1825, he was 42 years old.
Child(ren):
, Helena Hester Dreyer b1c8d8 (geb 14 April 1805), ‘n agterkleindogter van die stamouers, trou op 8 September 1825 met ‘n spesiale lisensie (special lisensie = die gebooie hoef nie te loop nie en die huwelik kan dus gouer plaasvind) met Arnoldus Marthinus Johannes KUYS, die bekende predikant van Worcester. Ds Arnoldus M J se pa, Ds Philippus Kuys, het in 1777 saam met sy broer, ds Johannes Abraham Kuys aan boord van die skip De Jonge Lieve uit Vreeswyk in Nederland na SA gekom, waar hulle onderskeidelik predikant op Stellenbosch (1778- oorl 1785) en predikant van Waveren (vandag Tulbagh), en later Kaapstad (1794- oorl 1799) geword het
grandparents
parents
brothers/sisters
children
Arnoldus Martinus Johannes Kuys | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
1825 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Helena Hester Dreyer | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
The data shown has no sources.