(1) Elle est mariée avec Hermanus /Kriel SV.
Ils se sont mariés le 28 avril 1725 à NGK Stellenbosch, elle avait 23 ansStellenbosch, Cape, South Africa.
Enfant(s):
(2) Elle est mariée avec Johann Caspar Schlee.
Ils se sont mariés le 5 décembre 1745 à , elle avait 44 ansPaarl, Western Cape, South Africa.
1 BIRT 2 DATE 19 Oct 1666 2 PLAC Blois, France 2 QUAY 0 1 DEAT 2 PLAC Cape, South Africa 2 QUAY 0
{geni:occupation} Franse vlugteling
{geni:about_me}
Hermanus Kriel * Hanau am Main, Hesse-Nassau, Pruise 1689 + Paarl Diamant, Paarl 08.02.1739,
(in die Drakensteinse doopregister word sy naam as "Hermannus" geskryf )
xx Stellenbosch 29.04.1725,
Elisabeth Anna MALAN * 30.11.1701 + 07.02.1767. Sy is die tweede kind van die stamvader Jacques Malan109 en Isabeau le Long.
Na Hermanus Kriel se dood 1739, is sy met Johann Caspar Schlee
van Schlieben in Sakse getroud.
Bronne:
1.Kriel Register.
2. Sy naam kom voor in die register van vlugtelinge wat hulp van die Franse Gereformeerde Gemeente van Frankfurt ontvang het
3. Malan, H. 1988. Die Malans van Suid-Afrika : geskiedenis en geslagsregister. Blyvooruitsig : Die Outeur, 1988, 10
4. Sy is ook in die Stellenbosch doopregister ingeskryf
5. Hugo A.M. met medewerking van Van der Bijl J. 1963. Die Kerk van Stellenbosch 1686-1963 : ‘n geskiedenis van die kerkgeboue
van die Nederduits Gereformeerde Gemeente te Stellenbosch, en van die mense wat hulle gebou het, vanaf die dae van Simon van
der Stel tot op die huidige dag, in opdrag van die Kerkraad van Stellenbosch. Kaapstad : Tafelberg (Registeruitgawe no. 4), 227
(Bylae VI: Opgawe van persone wat in die kerk begrawe is, vir sover bekend, 1730-1810. - Jacob Malan en Elisabeth de Long (sic) is
hier in die Kerk begrawe. Jacques Malan is in ongeveer 1690 in hierdie land getroud met Elizabeth le Long, weduwee van Jean
Jourdan. Hulle boer te “Morgenster”, Hottentots-Holland, + 1742. Jacques het lank op die Kerkraad van Stellenbosch gedien
Baptism
NGK Stellenbosch
'''Elisabeth Anna, dogter van Jaqùes Mallang d' moeder Elisabeth le Long, getùijgen Anna Roùsseaù, en Daniel Uijoe (soo vindt) den 22e Janrij 1702 gedoopt.'''
- Stellenbosch Doopboek 1688 -1732
------------------------
Marriage to Harmanus Kriel SV/PROG
NGK Stellenbosch
'''29e ditto [April 1725] Harmanus Kriel van Hanouw, met Elisabeth Mallam van Cabo jonge dr.'''
- Stellenbosch Trouw Boek 1700 - 1788
{geni:marriage_order} 1
{geni:marriage_order} 2
x Hermanus Kriel van Hanau xx 5 Dec 1745 Johann Caspar Schlee van Schlieben
Matriarch of KRIEL family in RSA.
Stammoeder: Maria Russaar trou later met Cornelis Joost van Dale.
Sister of stamvader Pierre ROUSSEAU?: witness at baptism of eldest child. Arrived in Cape on Borssenburg.
van ook gespel ``Rossar'' op testament; van Blois, Frankryk, waarskynlik verwant aan stamvader Pierre Rousseau; Maria en 14 ander Hugenote (Totaal 6 mans, 6 vrouens en 3 kinders) gaan aan boord van Die Kamer van Amsterdam se seilskip die Brossenburg (lengte 36 meter). In beheer was Kaptein Jan Claasje Valcquit. Hulle verlaat Textell op 6 Januarie 1688 en arriveer op 12 Mei 1688 in Tafelbaai
She remarried Feb 1705.
Elizabeth Anna Malan | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) 1725 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Hermanus /Kriel SV | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(2) 1745 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Johann Caspar Schlee |