Attention: Déja décédé (D) lors de la naissance (??-??-1757) de l'enfant (Johannes Christiaan Carstens).
Attention: Déja décédé (D) lors de la naissance (??-??-1759) de l'enfant (Louisa Carstens).
Elle est mariée avec Louis Carstens.
Ils se sont mariés le 28 juillet 1743 à Drakenstein, Cape, South Africa.
Enfant(s):
{geni:about_me} b3 Elisabeth Kriel
≈Kaapstad 04.08.1726
Doopgetuies» Jacob Malan en Elizabeth le Long.
X distrik Paarl 28.07.1743,
Louis CARSTENS
(s.v. Johannes Herman CARSTENS (KARSTENS) & Catharina VAN AS) 18.10.1722
»x Die inskrywing in die huweliksregister lui soos volg:
28.07.1743 Louis Carstens van Cabo de Goede Hoop en Elizabeth Kriel van Cabo voorn
J.P.
»Daar boer vandag nog Carstens-families in die omgewing van Hermanus Kriel (stamvader)
se plaas Paarl Diamant.
» By die doop van Theodorus Kriel (2596) en Magdalena Geertrij du Plessis se dogter, Anna Elizabeth op
01.09.1765, tree Louis Carstens en Elizabeth Kriel as getuies op.
Fout by inskrywing in Geni sy het nie gesterf 1743 nie sy het getrou die jaar 1743.
{geni:marriage_order} 1