Hij had een relatie met Aletta Johanna Brits.
Kind(eren):
{geni:about_me} Hulle woon op die plaas Brandrivier wat van 1838 vir meer as 40 jaar in die familie sou bly. Brandrivier is naby Riversdal, voorheen Swellendam "fieldcornetry" van Langeberg en is 3627 morg groot. Die plaas word aan Christiaan Jacobus en Johan Lodewyk gegee op 1 November 1838.
Vandag is die plaas Brandrivier gelee tussen die dorpe Barrydale, Riversdal en Ladismith. Dis aan die Klein Karoo kant van die Langeberg.
Na sy pa se dood in 1841 trek hy en sy familie na die Trans-Oranje maar na 'n paar jaar trek hy en sy vrou terug Kolonie toe omdat sy vrou nie die Vrystaatse donderweer kon uitstaan nie.
Bron:
Die Serfontein Atlas: geskryf deur Dot Serfontein
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.