Hij had een relatie met Isabella Maria Reyneke.
Kind(eren):
{geni:about_me} Willem en sy broers trek in 'n groep na die Paarl. Daar word hulle adrese aangegee as Agter Kochmanskloof, Langeberg en Groenkloof.
In die 1820s verloor 'n mens die seuns in Paarl en vind hulle weer op die plaas Brandrivier in Riversdale (voorheen Swellendam fieldcornetry of Langeberg). Die plaas beslaan 3627 morg en word aan CJ (Christiaan Jacobus) en JL (Johannes Lodewyk) Serfentyn toegeken op 1 Nov 1838. Vandag is is die plaas Brandrivier (of Branderrivier) gelee tussen die dorpe Barrydale, Riversdal en Ladismith aan die Klein Karoo kant van die Langeberg.
Kort na 1800 trek die Kleynhans gesin na die Grootvadersbos in die area en in die 1830s trou die Serfonteins en Kleynhanse oor en weer met mekaar.
Na sy pa se dood in 1841 trek hy en sy familie na die Trans-Oranje.
Bron:
Die Serfontein Atlas, geskryf deur Dot Serfontein.
Willem Jacob Serfontein | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Isabella Maria Reyneke |
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.