He is married to Hillegonda Labye.
They got married in the year 1793, he was 24 years old.
’n Tragedie vind tydens Jacob se termyn as watermeulenaar plaas toe sy dogtertjie, Maartje, by die meule verdrink
Die watermeule van Zuidland was een van die grootste meules wat ooit gebou is en daar word vertel dat dit eenmaal na ’n oorstroming, waarna die polder onder 50 cm water was, die hele polder in ’n enkele dag leeggepomp het.
Die probleem was egter altyd dat die meule nie kon werk as die wind nie gewaai het nie. Dit het dan so nat geword dat daar waargeneem is dat daar visse oor die paaie geswem het!
Hierdie probleem is in 1890 opgelos toe stoomaangedrewe pompe in die polder Zuidland in gebruik geneem is.
Die nuwe ontwikkeling het daartoe gelei dat die watermeule oorbodig geraak het en die amp van watermeulenaar in 1891 afgeskaf is.
Jacob was so woedend daaroor dat hy die wieke van die meule tydens ’n storm losgemaak het sodat hulle deur die wind stukkend geslaan is. Die beskadigde meule is uiteindelik in 1912 finaal gesloop.
Jacob Herwijnen | ||||||||||
1793 | ||||||||||
The data shown has no sources.