{geni:event_description} Johannes
Baptised: 1753, den 25 Xbr
Father: Hermanus Steijn
Mother: Martha Potgieter
Witnesses: Hermanus Potgieter en Elsje Botha
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Tulbagh, Western Cape. Baptism register, 1743 to 2 Feb 1800, page 26, entry number 40. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G4 7/1. Transcribed by Lynn Couperthwaite, Trysie Joubert, Richard Ball as part of the eGGSA Project, from VC 657, Cape Archives Repository
"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd">
http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en">Vryburger in Swellendam
{geni:occupation} Farmer at Kliprivier dist Swellendam 1776-1814
{geni:about_me} Baptized 25 December 1753
Married Barbara Wilhelmina Vogel 16 March 1777
Had 11 children of which only one son Hermanus Frederik
Was 'burger' of Swellendam, heemraad of Swellendam, deacon of the NG Church in Swellendam
--------------------
Steyn owners of Kliprivier dist Swellendam according to EH Burrows in his book Overberg Outspan.
Johannes Steyn b1c3d12 owner 1776 - 1814
Hermanus Steyn b1c3d12e4 owner January - July 1814
Marthinus Steyn b1c8d13 owner 1815 - 1837
Photo's of Klip Rivier homestead http://digital.lib.sun.ac.za/handle/10019.2/1877
-------------------
Johannes
Baptised: 1753, den 25 Xbr
Father: Hermanus Steijn
Mother: Martha Potgieter
Witnesses: Hermanus Potgieter en Elsje Botha
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Tulbagh, Western Cape. Baptism register, 1743 to 2 Feb 1800, page 26, entry number 40. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G4 7/1. Transcribed by Lynn Couperthwaite, Trysie Joubert, Richard Ball as part of the eGGSA Project, from VC 657, Cape Archives Repository
--------------------------------------------------
He might be the Johannes Steyn, wagtmeester, referred to in the following document written by Johan Barkhuizen.
Swellendamse opstand,1795
Na die Tweede grensoorlog was daar as gevolg van ongelukkigheid met die regering „n opstand
van die burgers van Graaff-Reinet en Swellendam. Landdros Maynier en Faure se rol in die
Tweede Grensoorlog was sekerlik ook „n groot bron van ergenis. Die Swellendamse burgers het
Faure uit die pos van landdros geskop en „n Collegie Nationaal gestig met Hermanus Steyn as
leier. Ek dink nogal dat Jan Barkhuysen, na al sy moeite om militêre hulp en ammunisie by die
politieke raad te kry, lekker omgekrap met die uiteinde van die 1793 grensoorlog was.
Ek weet nie hoe groot sy rol in die Swellendamse opstand van 1795 was nie maar hy was wel op
een of ander manier betrokke. In „n brief wat Du Pisane , die Kommandant van die “Nationaale”,
aan Steyn skryf vra hy dat Steyn „n afskrif aan “die manhafte heer Pieter Ferreira en edele Heer W.
Barkhuysen” gee.
In 1795 is die Kaap formeel deur die Britse regering oorgeneem en die beheer van die VOC het tot
„n einde gekom. In November 1795 is Faure in sy pos as landdros herstel. Jan Barkhuysen en al
die Swellendamse burgers het „n eed onderteken
98
dat hulle trou sweer aan die Britse koning,
George die derde.
Jan Willem Barkhuysen het steeds in die tydperk van die eerste Britse besetting van die Kaap en
die Bataafse bewind, daarna, „n hoë aansien in die distrik Swellendam gehad. Hy is in Oktober
1795 weer as Heemraad genomineer. Die nuwe goewerneur, Graaf MaCartney, het egter die
eerste twee name op die kortlys aanvaar. Daniël du Plessis en oud-heemraad Christiaan de Jager
d‟ oude is toe as nuwe heemrade aangestel eerder as die twee ou strydrosse uit die Langkloof,
Pieter Ferreira en Jan Willem Barkhuysen.
Pieter Ferreira sou nie weer genomineer word as heemraad nie maar Jan Willem Barkhuysen is
weer op 4 Desember 1797 genomineer. Die kortlys vir hierdie rondte was: “Wagtmeestr Johs
Steyn benevens de oud Heemraden Petrus Pienaar, GF Rautenbach, en JW Barkhausen” Johannes
Steyn en Petrus Pienaar is aangestel. Source: http://www.barkhuizen.co.za/pdf%20files/Famgesk%20deel%201.pdf
The data shown has no sources.