He is married to Engeltje /Quint SM.
They got married on December 16, 1685 at Stellenbosch, Cape, South Africa, he was 40 years old.
Child(ren):
"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd">
http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en">Stamvader.
Nicolaas LOUBSER (of Loopser) van Switserland afkomstig, is in die jaar 1645 gebore.
Hy het in 1676 of 1677 as kolonis in Suid-Afrika aangekom en hom as burger te
Stellenbosch gevestig. Op 16 Desember 1685 het hy in die huwelik getree met Engeltje
QUINT van Leersom. Hulle het ses kinders gehad.Their residence seems to have been a house in the Here Straat
in Cape Town, valued at f.8000, but they also owned three other
houses of lesser value in Cape Town, one also in the Here Straat,
one inthe Bovenbergstraat and the fourth in the 2de Bergstraat,
as well as a farm named Windenhoff, situated by the Salt River,
Genealogies of Old South African Families: Nikolaus Loeser van Switserland, gesterf: 1645 aankoms: waarsk. 1676/77. Burger te Stellenbosch, gesterf: tussen 1719 en 1721, getroud: 16.12, 1685 Engeltje Quint, van Leersum by Utrecht. Sy hertroud:10 Aug 1721 Jan Tempel, van Amsterdam.
{geni:occupation} Farmer "Nooitgedacht"
{geni:about_me} *Birth Date 1645
*Death Date c. 1719
*First Name Nicolaas
*Last Name Loubser
*Suffix SV/ PROG
*Gender Male
*Birth Location Switzerland, Scweiss
*Death Location Tafelvallei, Suid Afrika, Kaap
Judi Marais-Meyer register
Own inventaris MOOC8/4.35 gedateer 30 Des 1721
Hy laat sy vrou en 6 kinders agter. Ook klein kinders: die kinders van Jan Loubser en Sebilla Pasman, die van Eduward Loubser en Hilletjie Olivier en die van Simon Saasen en Aletta Loubser
Hy was klaarblykrik 'n welgestelde man. Met sy dood besit huis 2 huise in Herre Straat, 1 in ovenstraat, 1 in 2de Bergstraat, almal in Tafel Vallei en 'n plaas aan die Soutrivier. Benewens die losgoed ook 14 slawe en slavinne en 4 slawe kinders. 1 Bodelwagen, 3 osse wanes, 2 varke, 235 skape en 6 lammers, 10 perde 32 beeste.
Ander Bronne/Sources:
1. Geslagregister van vroeë Kaapse families C C de Villiers
LOUBSER
Nikolaus Loeser
v. Switserland, †1645 Aank. waarsk. 1676/77. Burger te Stellenbosch, †tussen 1719 en 1721, x 16.12, 1685 Engeltje Quint, v. Leersum by Utrecht. Sy xx 10.8.1721 Jan Tempel, v. Amsterdam.
b1 Jan Albert
» 29.9.1686, x 18.11.1714 Sibella Pasman
b2 Eduard
» 13.6.1688, x 19.9.1707 Hilletje Olivier
b3 Aletta
» 10.9.1690, x Simon Faasen
b4 Benjamin
» 1.8.1694
b5 Jan Josua
b6 Nicolaas Lodewyk
2. Erik Kriel Registers
3. Judi Marais-Meyer register
Alternate death location: Stellenbosch, Brede River DC, Western Cape, South Africa
----------------------------------------------------------------------------------------------
ANDER BRON:
BRONNE & ERKENNING:
Melt Vd Spuy Loubser
Familienverband Laubscher www.familie-laubscher.deLaubscher-Familienverbandund Laubscher-Familienstiftung-der neue Internet-Auftritt
Jörg Laubscher-Duitsland
Pauline Holloway Swanepoel-FB
OUERS:
z4 Bendicht Laubscher, * 1610-03-11 Täuffelen, Sankt Gallen, Switserland, Hy trou op 1629-12-04 in Täuffelen met Maria Ryss, * c 1608. Hyxx op 1640-07-03 in Fribourg metAgnes Gnäegi [Gnägi],* c 1619 Fräschels. [Inligting van die voorsitter van die Duitse groep Laubschers,Jörg Laubscher] [vgl ook:http://www.familie-laubscher.de/]
Hul het ses kinders gehad, t.w.:
a1 Maria Laubscher, ≈ 1641-10-31, getuies by doop–Maria Kramer, MarlenaBucher & Bendicht Meiersberger.
a2 Barbli Laubscher (of Barbara), ≈ 1643-05-07, getuies by doop–Barbli Mader, Hans Weber, & Elsbe Schaner.
a3 Salome Laubscher, ≈ 1645-06-22, getuies by doop–Salome Bayer, Peter Tschachtli & Elsbe Schauer.
a4 Bendicht Laubscher, ≈ 1647-10-31, getuies by doop–Bendicht Hägen, Dawid Furst & Margaret Schwab.
a5 Catharina Laubscher, ≈ 1649-05-06, getuies by doop–Catharina Müller, Nicolaus Bendicht & Elizabeth Bloch.
a6 Nikolaus Laubscher: Suid-Afrikaanse stamvader
a(6) Nikolaus Lau(p)bscher, * 1651 te Fribourg, of Fräschels, Switzerland, Hy † 1721, ongeveer 70 jaar oud. http://af.wikipedia.org/wiki/Nikolaus Laubscher . Kom 1676 in die Kaap aan. [C C de Villiers - “Geslacht-register der Oude Kaapsche Familien”, Deel 2, Kaapstad 1894, bl. 247+ Burger te Stellenbosch - boer en wamaker.
Hy [naam aangegee as Claes Loopser] trou op 1685-12-16 te Stellenbosch (Kaapse kerk) [vgl: http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-marriages-1665-to-1695/88-cape-town-marriages-1685] met Engeltje Quint, gebore c 1662 te Leersum, Gelderland. Sy is deur die Rotterdamse Kamer as driejarige weesmeisie gedurende 1665 na die Kaap gestuur. Hier aan die kaap gebruik sy die naam Engela. D/v “een Hugonoot”: Edouard Quint en Willemiena Verwey.
Engeltjie hertrou op 1721-08-10 met Jan Tempel. Sy sterf gedurende 1726 (64 jaar oud) te Nooitgedacht, Bottelary, Stellenbosch.
Agt kinders is uit die eerste huwelik (Laubscher) gebore, waarvan net die oudste twee seuns, Jan Albert en Eduard ,‘n Laubscher-nageslag nagelaat (sewe kleinkinders) het.
--------------------
Hy kom in die jaar 1676 of 1677 in die Kaap aan. [vlg C C de Villiers in sy “Geslacht-register der Oude Kaapsche Familien”, Deel 2, Kaapstad 1894, bl. 247] Burger te Stellenbosch waar sy beroep hier aan die Kaap, boer en wamaker was. Dit is waarskynlik eerder 1676 toe ons die eerste keer van hom kennis neem, toe hy‘n eiendom wou aanskaf. Hy [naam aangegee as Claes Loopser] trou 1685-12-16 Stellenbosch (Kaapse kerk) [vgl: http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-marriages-1665-to-1695/88-cape-town-marriages-1685], Engeltje Quint, * c 1662 Leersum, Gelderland, naby Utrecht, ≈ 1668-11-09. [vlg testament kom sy van \Leersom in't Stigt van Uijtregt", d.i. “in die bisdom Utrecht", d.w.s. van Leersum, provinsie Utrecht. Sy is deur die Rotterdamse Kamer as driejarige weesmeisie gedurende 1665 na die Kaap gestuur. Hier aan die kaap gebruik sy die naam Engela. Sy was die dogter van“een Hugonoot”: Edouard Quint en Willemiena Verwey. Engeltjie xx 1721-08-10 met Jan Tempel, ‘n “Adsistent van Amsterdam”. Sy sterf gedurende 1726 (64 jaar oud) Nooitgedacht, Bottelary, Stellenbosch. Die opbrengs van haar testament (Inventaris 8/4 nr 122) is gelykop verdeel tussen die vyf seuns van haar oudste twee seuns (Jan Albert & Eduard) en haar dogter (Aletta). Vlg die Inventaris besit sy o.a. die plaas “Geduld” in die Stellenbosch-distrik. Agt kinders is uit die eerste huwelik gebore, waarvan net die oudste twee seuns, Jan Albert en Eduard,‘n Laubscher-nageslag nagelaat (sewe kleinkinders) het. Hulle het ook vier kleinkinders by hulle oudste dogter; 11 kleinkinders in totaal dus.
Hy † 1721, ongeveer 70 jaar oud. Hulle eerste gesamentlike testament is geregistreer 1716-06-25 en die tweede 1719-02-03. Derde gesametlike testament geregistreer 1720-08-15. [bron: de kock-doc] Hy kan onmoontlik in 1719 gesterf het, soos soms aangetoon word, aangesien sy laaste testament geregistreer is 1721-03-07 en ons neem aan hy het self die kruis onderaan sy testament aangebring. Die Inventaris 8/4 no 35, is gedateer 1721-12-31. Daar word nêrens gemeld waar hy Ω is nie, maar dit is met redelike sekerheid bekend dat hy aan huis van die wed. van sy oudste seun, Jan Albert, naamlik Sibilla Laubscher, op die plaas Nooitgedacht, Bottelary oorlede is.
{geni:marriage_order} 1
Stamvader: Nicolaas LOUBSER (of Loopser soos dit in die Kaapse kerkboeke voorkom. Die LOUBSERS sowel as die LAUBSCHERS stam van een stamvader af) van Switserland afkomstig, is in die jaar 1645 gebore. Hy het in 1676 of 1677 as kolonis in Suid-Afrika aangekom en horn as burger te Stellenbosch gevestig. Op 16 Desember 1685 het hy in die huwelik getree met Engeltje QUINT van Leersom. Hulle het ses kinders gehad. SAG LOUBSER p.220.
---
Nicolaus /Loubser SV | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1685 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Engeltje /Quint SM |