Attention: Partner (Susanna "Elbers" Visser) is 33 years younger.
(1) He is married to Susanna "Elbers" Visser.
They got married on November 6, 1716 at Stellenbosch, Western Cape, South Africa, he was 54 years old.
Child(ren):
(2) He is married to Marie Maria de Lanoy.
They got married on January 19, 1689 at Kaapstad, Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika, he was 27 years old.
Child(ren):
Event (Death of Spouse).
Johann Heinrich HATTINGH was gebore c 1662. Hy het na die Kaap gekom in 1693 na die afbranding en verwoesting van sy geboorte plek Spier (Speyer), Duitsland in 1689. In die Kaap bly hy eers in Olifantshoek op die plaas bekend as La Motte (Wemmershoek) van 1695 - 1709. In 1709 gaan woon hy in Stellenbosch op die plaas Spier. Hy het ook die plaas Hadersleben in Stellenbosch gehad, die plaas was gelee op die kruispaaie tussen die Kaap, die Kuile en Drakenstein. Hy het ook die plaas Nietvoorby aan die Banghoekpad besit.
Op 29 Desember 1708 volgens Tas se dagboek word Hattingh aangeval deur "n matroos Jan Sax, hy was beroof en het hulpeloos op die grond gelê, dit was tussen Tijger Valleij en de Kijlen. Hattingh se kneg Hans Jurgen Krayenbergh vind hom en met "n wa van Obits word hy na die Kaap geneem. Sax se suster was met Obits getroud en hy was 22 jaar oud en in diens van Gerrit Basson.
Hy sterwe in 1729.
Hy trou 19 Januarie 1689 met Marie DE LANOY, sy was van Frankryk en was die weduwee van Ary Lecrévent.
Hy trou die tweede maal op Stellenbosch 6 November 1716 met 22 jarige Susanna VISSER, sy was die dogter van Maria van Negapatnam (sy is nie noodwendig die dogter van Jan Coenraad Visser nie). Die twee van hulle moes van 1709 al saamgelewe het want op 27 Okt 1709 doop hulle, hulle eerste kind Marij. (Susanna trou weer later 10 Februarie 1732 Wilhelm Rubeck)
KINDERS:
b1 Jacobus gedoop Drakenstein 3 Mei 1699, sterwe c 1795, X Tulbagh 19 April 1750 Anna Catharina Fouche
b2 Margaretha gedoop Stellenbosch 14 November 1700, sterwe 8 April 1779, X 11 April 1717 Johannes Groenewald
b3 Jacob gedoop Stellenbosch 1702, jonk oorlede
b4 Marij gedoop Kaapstad 27 Oktober 1709, dood na 1782, sy was ongetroud
b5 Margriet gedoop Kaapstad 9 Augustus 1711, jonk oorlede
b6 Catrina gedoop Stellenbosch 24 April 1713, jonk oorlede
b7 Johannes gedoop Stellenbosch 27 Mei 1714, dood 8 April 1776, ongetroud
b8 Christiaan gedoop Stellenbosch 5 Junie 1718, dood 25 September 1786, X Swartland 8 Oktober 1747 Anna Catharina Basson
b9 Johannes Hendrik gedoop Stellenbosch 28 April 1720
b10 Johannes Michiel gedoop 24 Mei 1722, jonk oorlede
b11 Johannes Michiel gedoop Stellenbosch 12 September 1723, X 27 Maart 1768 Catharina Horn
b12 Susanna gedoop Stellenbosch 17 March 1726, X 8 Augustus 1761 Wilhelm Esterhuyzen
b13 Catharina gedoop Stellenbosch 27 Maart 1728, X 9 Augustus 1751 Paulus Fouché
Verwysings:
W Hattingh, "Die Familie Hattingh in Suid-Afrika" Familia XV, 1978, no 3
JG le Roux en WG le Roux, Ons Drakensteinse Erfgrond: Franschoek
Lombard en Heese
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
"South Africa, Dutch Reformed Church Registers, 1660-1970," index and images, FamilySearch (https://familysearch.org/pal:/MM9.1.1/VFR1-S8L : accessed 17 February 2015), Christiaan Hattingh, 27 Dec 1772, Baptism; citing p., Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa, State Archives, Cape Province; FHL microfilm 2,214,090.
b1b 1 Jacobus ≈ Drakenstein 3.5.1699 † "Klipheuwel", dist. Gouritz, Kp c. 1795 x Tulbagh
19.4.1750 Anna Catharina FOUCHÉ ≈ Kaapstad † Gouritz, Kp 3.11.1815
b2b 2 Margaretha ≈ Stellenbosch 14.11.1700 † 8.4.1779 x 11.4.1717 Johannes
GROENEWALD
b3b 3 Jacob ≈ Stellenbosch 1702 † jonk b4b 4 Marij ≈ Kaapstad 27.10.1709 † na c. 1782, ongetroud
b5b 5 Margriet ≈ Kaapstad 9.8.1711 † jonk
b6b 6 Catrina ≈ Stellenbosch 24.4.1713 † jonk
b7b 7 Johannes ≈ Stellenbosch 27.5.1714, burger Stellenbosch † Patrijse Valley 8.4.1776 x Anna Maria VAN DEN BERG
Tweede huwelik
b8b 8 Christiaan ≈ Stellenbosch 5.6.1718 † "Angelierbosch", aan Swartberg 25.9.1786 x Swartland 8.10.1747 Anna Catharina
b9b 9 Johannes Hendrik ≈ Stellenbosch 28.4.1720, jonk †
b10b 1 0 Johannes Michiel ≈ Stellenbosch 24.5.1722, jonk †
b11b 1 1 Johannes Michiel ≈ Stellenbosch 12.9.1723 x 27.3.1768 Catharina HORN (Johan-dg)
b12b 1 2 Susanna ≈ Stellenbosch 17.3.1726 x 8.8.1761 Wilhelm ESTERHUYZEN
b13b 1 3 Catharina ≈ Stellenbosch 27.3.1728 x 9.8.1751 Paulus FOUCHÉ
Hans Heinrich "Henderik" Hatting formerly Hattingh aka Hatteng | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) 1716 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Susanna "Elbers" Visser | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(2) 1689 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Marie Maria de Lanoy | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
The data shown has no sources.