at sea, on board the Oosterland
Charles Prieur du Plessis
M, #7522, b. 1688, d. 18 September 1737
Father*tJean Prieur du Plessis1 b. c 1638, d. 1708
Mother*tMadeleine Menanteau1 b. c 1668, d. bt1694 - 1700
NGK (Cape Town) Baptisms 1665-1695tNGK (Cape Town) Baptisms 1665-1695
NGK Drakenstein Baptisms 1694-1732tNGK Drakenstein Baptisms 1694-1732
Birth*tCharles Prieur du Plessis was born in 1688 at at sea, on board the Oosterland.1
BaptismtCharles Prieur du Plessis was baptized on 18 April 1688 at on board the Oosterland in Table Bay, de Caep de Goede Hoop. The baptism was witnessed by Maria Magdalena le Kleer and Cap. Carel Maredien.2,3
Marriage*tHe married Cecilia van Marseveen, daughter of Pieter Jansz and Elizabeth des Prez, on 12 June 1712 at de Caep de Goede Hoop.3
Death*tHe died on 18 September 1737.1,3
ShipVoyaget On 29 January 1688 Elisabeth Taillefert, Madeleine Menanteau,Charles Prieur du Plessis, Jean Prieur du Plessis, Jacques de Savoye, Antoinette Carnoy, Marie-Madeleine le Clercq, Marguerite-Thérèse de Savoye, Barbe-Thérèse de Savoye, Jacques de Savoye, Daniel Nourtier, Jacques Nourtier, Jean Nourtier, Marie Vitu, Isaac Taillefert, Suzanne Briet, Jean Taillefert, Jean-Isaac Taillefert, Pierre Taillefert, Suzanne Taillefert, Marie Taillefert and Jacques Therond sailed on the P from Middelburg to de Caep de Goede Hoop where it docked on 26 Apr 1688.4
BaptismtHe and Cecilia van Marseveen witnessed the baptism of Elisabeth Senecal on 9 July 1712at Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Drakenstein, de Caep de Goede Hoop.5
BaptismtHe potentially witnessed the baptism of Charel des Pree on 16 February 1716 at Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Drakenstein, de Caep de Goede Hoop,, this witness has not been positively identified.6
BaptismtHe and Cecilia van Marseveen witnessed the baptism of Charel du Plies on 22 February 1722 at Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Drakenstein, de Caep de Goede Hoop.7
BaptismtHe and Cecilia van Marseveen witnessed the baptism of Abraham Oberholster on 7 December 1732 at Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Drakenstein, de Caep de Goede Hoop.8
Family 1
Cecilia van Marseveen b. c 1695
Childrent
Pieter du Plessis9 b. b 8 Mar 1716
Maghdalena du Plies10 b. b 24 Oct 1717
Johannes du Plessis+3 b. b 18 Feb 1720
Johannis du Plies11 b. b 18 Feb 1720
Elisabeth du Plies12 b. b 31 May 1722
Charel du Plies13 b. b 4 Jun 1724
Philippus du Plessis14 b. b 19 Jan 1727
Jacob de Plessis15 b. b 2 Jul 1730
Daniel du Plessis+16 b. b 25 May 1732
Family 2
Elisabeth Vivier b. 12 Feb 1698, d. b 29 Aug 1730
Childt
Elisabeth du Plessis17,18 b. b 31 Jan 1717
Genealogiese/Genealogical #: b1
--------------------
Judi Marais Meyer - 28 jaar se ntensiewe Navorsing, derduisende rande, ure, brandstof, ure in Argiewe, begraafplase het uiteindelik my direkte du Plessis lyn - my ouma aan vaderskant - se lyn ontbloot.
HOU DUS MOED.
Charl P du Plessis is aan boord die "Oosterland" waarmeesy ouers na Suid afrika gekom het gebore. Hy word in tafelbaai aan boord gedoop.
Bronne:
1. Emmerentia van Rensburg - Navorsers NAAIRS
2. Geslagregister van Vroeë Families aan die Kaap - Christoffel Coetzee de Villiers Uitgawe 1.
3. Judi Marais-Meyer registers.
4. Die du Plessis Familieboek 1688 - 1988 - NA Coetzee
=================================================================
Charl Prieur(Carel) het ook later as chirurg geprakriseer. Sy vrou Cecilia van Marseveen word ook soms as Cecilia Marcevene geskryf. Volgens die boek Hugenote aan die Kaap, 1688 - 1988 deur Prof. Pieter Coerzen is die veskillende skyfwyse van name en vanne toe te skryf aan die feit datdie uitsprask van die Hugenote vir die VOC amptenare nie altyd verstaanbaar was nie, en hulle dus baie keer verkeerdelik gespel het.
In Frans word die "s" bv. geensins in die middelof einde van 'n woord ge-uiter nie, wat baie van die verwarring kon veroorsaak.
Judi.
=================================================================
Feite uit Hoofstuk III p 311 van Die Familienaamboek du Plessis 1688-1988 deur Dr N A Coetzee.
Charl Prieur is die enigste kind van die stamvader wat Prieu as deel van sy naam gekry het. Verder word die Prieur uitgeskakel.
=================================================================
Aantekeninge van die huwelik van Charles du Plessis, jongman en Cecilia van Marseveen van Cabo jongedogter van die dokument VC639 p 7 Kaapse Argiefbewaarplek beskryf. Die dokument is op 12 Junie 1712 gemaak.
Die inhoud van die testament word ook verskaf. Dit is gemaak op 8 Julie 1736 en aan die Weeskamer aan die Kaap ingelewer op 22 Okt. 1736.
Uittreksels van belang - let op die spelling van die name:
 
Testament van Charrel du Plessis en Cecilia Marseveen gemaak in 1736 op 18 Julie, in Drakensteyn, om 10 uur morgens. - MOOC 7/1/5 no 45.
As getuies het geteken Pieter en David de Villiers.
Die testament is VERTOONT TER WEESCAMER AAN CABO DE GOEDE HOOP EN 22 e OCTOBER 1736. Geteken deur die Sekretaris.
Afleidings: Die eersterwende Charrel du Plessis moes dus voor 22 OKtober 1736 oorlede gewees het.
Die kinders se name word ongelukkig nie hier genoem nie.
1. Judi Marais-Meyer registers
 
. Geboekstaaf deur uittreksels geneem uit o.a. Die du Plessis familienaamboek 1688-1988 deur Dr NA Coetzee.
__________________________________________________________________________
Kompakskyf (KS) van SA Geslagregisters volume 8 (vanne met letter Pi â Q). G.I.S.A.,Stellenbosch, 2009, bl 148
a1b1
b1 Charl Prieur * aan boord v.d. âOosterlandâ Ë op âOosterlandâ in Tafelbaai 18.4.1688, geneesheer â 18.9.1737 x Stellenbosch 12.6.1712 Cecilia VAN MARSEVEEN * c. 1692 â 18.9.1736 (38.-) d.v. Pieter van Marseveen en Elisabeth du Preez (sy xx Paarl
5.1.1738 Wynand Louw)
Was 'n Geneesheer. (De VIlliers & Pama).
---
Het ook later as chirurg gepraktiseer het.
Bron: SA Stamouer webwerf (AM van Rensburg).
---
http://debuys.blogspot.com/2011/09/french-refugees-who-came-to-cape.html
du Plessis, Charles, son of the above, born on the Oosterlandt and baptised on board in Table Bay on thei8th April, 1688; married in 1712 Cecilia Marcevene (or van Marseveen), and died i8th September, 1737. On 5th Januar5% at Drakenstein, his widow married Wynand Louw, bachelor, surgeon in the Hospital. Charles du Plessis was probably apprenticed to his father, as we find him practismg as a surgeon.
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Charles Prieur du Plessis | ||||||||||
Added via a Smart Match
MyHeritage family tree
Family site: eknelas Web Site
Family tree: 148888701-1