Let op: Was ouder dan 65 jaar (66) toen kind (Anna Elizabeth du Plessis) werd geboren (??-??-1704).
Let op: Was ouder dan 65 jaar (70) toen kind (Pierre (Pieter) du Plessis) werd geboren (??-07-1708).
Let op: Was ouder dan 65 jaar (78) toen kind (Elizabeth du Plessis) werd geboren (??-??-1716).
Vertrek op Oosterland na Kaap
Arriveer met Oosterland in Kaap
Let op: Was 9 maanden voor de geboorte (??-??-1716) van kind (Elizabeth du Plessis) al overleden (7 december 1708).
Let op: Partner (Maria (Marie) Buisset) is 40 jaar jonger.
(1) Hij is getrouwd met Maria (Marie) Buisset.
Zij zijn getrouwd op 29 augustus 1700 te Domkerk, Amsterdam, Nederland, hij was toen 62 jaar oud.
Kind(eren):
Kind(eren):
Kompakskyf (KS) van SA Geslagregisters volume 8 (vanne met letter Pi – Q). G.I.S.A.,Stellenbosch, 2009, bl 148
a1
DU PLESSIS
Jean Prieur du Plessis * Poitiers in St. Lienart, Poitou, Frankryk 1638, mediese dokter, vlug uit Frankryk en gaan na
die eiland St. Thomas in die Karibbiese See, word lidmaat v.d. Waalse Kerk in Nederland op 20.9.1687 en in die stad Middelburg lê hy op 8.1.1688 die eed v. getrouheid af om as
vryburger na die Kaap te gaan, vertrek met sy vrou Marie (Madeleine) MENANTEAU op die “Oosterland” op 29.1.1688, a. in Kaap 26.4.1688, praktiseer as mediese dokter
te Stellenbosch en Drakenstein maar keer in 1694 met sy vrou en twee kinders terug na Frankryk met die “St. Jansland”, na
die afsterwe v. sy vrou terug na die Kaap † Stellenbosch voor 26.11.1708 xx Domkerk, Amsterdam 29.8.1700 Marie BUISSET * Sedan, Frankryk c. 1676 † c. 1751 (sy xx
29.3.1711 Dietrich Schnitt) d.v. Christophe Buisset en Annie Guiri (eerste vroulike dokter aan die Kaap)
Stamvader. SAG 8 p131.
Mediese doktor. Vlug uit Frankryk en gaan na die eiland St. Thomas in die Karibbiese See. Word lidmaat van die Waalse Kerk in Nederland op 20/9/1687 en in die stad Middelburg le hy op 8/1/1688 die eed van getrouheid af om as vryburger na die Kaapte gaan. Vertrek met sy vrou Marie Menanteau op die Oosterland op 29/1/1688. Aankoms in Kaap op 26/4/1688. Praktiseer as Mediese dokter te Stellenbosch en Drakenstein maar keer in 1694 met sy vrou en twee kinders terug na Frankryk met die St. Jansland. Na die afsterwe van sy vrou keer hy terug na die Kaap.
http://debuys.blogspot.com/2011/09/french-refugees-who-came-to-cape.html
*du Plessis, Jean Prieur, born at Poitiers in Poitou in 1638, a surgeon, arrived in 1688 in the Oosterlandt with his wife Madelaine Menanteau, or Menanto, of Poitiers. In 1694 he returned to Europe with his wife and two children in the ship Sir Jansland, as he could earn very little either by his profession or as a farmer. His wife must have died in Europe, for in January, 1700, at the Domkerk, Amsterdam, he married Maria Buisset of Sedan, q.v., with whom he returned to the Cape. By the first wife he had Charles du Plessis, born 1688, Jean Louis du Plessis, born 1691. According to his will with Maria Buisset, the names of their children are given as Marie, born 1702, Anne, 1704, and Pieter, 1708. There was a Judith du Plessis, who in her will stated she was born in Ireland, probably a daughter born on the return voyage to South Africa.
Vlug uit Frankryk voor: 1686 ?(Age 48)?
Word lidmaat: 20 September 1687 ?(Age 49)? Waalse Kerk Den Haag Netherlands
Lê Vryburger eed af: 8 January 1688 ?(Age 50)? Middelburg, Cape Province, South Africa
Vertrek met vrou: 29 January 1688 ?(Age 50)? Skip 'Oosterland'
Aankoms: 26 April 1688 ?(Age 50)? met vrou en een kind ?(tydens vaart gebore)? Cape Town, Cape Province, South Africa
Praktiseer as dokter: 1689 ?(Age 51)? Stellenbosch, Cape Province, South Africa
Met vrou en 2 kinders terug: 1694 ?(Age 56)? Skip 'St.Jansland' Na Frankryk
Terug na die Kaap: 1701 ?(Age 63)?
Jean Prieur du Plessis | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) 1700 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Maria (Marie) Buisset | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Onbekend | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Added via a Smart Match
MyHeritage family tree
Family site: eknelas Web Site
Family tree: 148888701-1