(1) Hij is getrouwd met Margaretha de Villiers.
Zij zijn getrouwd op 25 februari 1725 te Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa, hij was toen 20 jaar oud.
Spouse: Heinrich Hoppe, SV/PROG
Kind(eren):
Gebeurtenis (None).
(2) Hij is getrouwd met Maria Johanna.
Zij zijn getrouwd.
Landbouer Bartholomeusklip, Drakenstein. In 1727 as diaken van die gemeente Drakenstein voorgestel. In 1739, nadat Gideon oorlede is, het sy weduwee as gevolg van armoede, die Politieke Raad om uitstel vir die betaling van huurgeld gevra. Dit word afgelei dat hy ook nie 'n suksesvolle boer was nie.
Ahlers says his birth date was 14 Aug 1704
SAG for Joubert says he married Margueretha De Villeirs on 25 Feb 1725, p.163
SAG-joubert says he died 1738. I do not understand where the precise date of 1 Aug 1739 comes from...maybe Ahlers.
* Alive 2 Feb 1738 - http://databases.tanap.net/mooc/make_pdf.cfm?output=pdf&id=MOOC10/5.11 >>32 schapen en 12 bocken Gideon Joubert<br/> '''Pierre Joubert''' * Lamotte d'Aigues in die Franse provinsie, Provence c. 1664 � 30.6.1732 a. met die boot Berg China wat Rotterdam op 20.3.1688 verlaat en op 4.8.1688 Tafelbaai bereik. x Waalse kerk, Brielle 1.2.1688 Susanne REYNE * La Roque d'Antheron in Provence � voor die Berg China Rotterdam op 20.3.1688 verlaat het, of tydens die boot se reis na die Kaap xx Isabeau RICHARD wed. v. Pierre Malan * c. 1668 � Drakenstein c. 1748. Die waarskynlikheid is dus dat Susanne Reyne en Pierre Malan oorlede is voordat die Berg China in Tafelbaai aangekom het. '''b8 Gideon''' * c. 1704 Gedoop 14 Augustus 1704 � c. 1738 x Stellenbosch 25.2.1725 Margaretha DE VILLIERS * c. 1705 (Jacob-dg) (sy xx Heinrich Hoppe) '''c1 Pieter''' = Paarl 13.1.1726 x Paarl 9.12.1746 Martha DU TOIT � voor 16.6.1771 xx Paarl 23.9.1772 Martha ROSSOUW (sy xx Paarl 25.1.1778 F.C. Truter) '''c2 Margaretha''' = 18.7.1728 � c. 1766 x Stellenbosch 14.2.1745 Daniel HUGO xx Paarl 29.2.1756 Francois Josua ROSSOUW '''c3 Gideon''' = 28.5.1730 x Paarl 19.12.1751 Hester DU TOIT (Stephanus-dg) xx Paarl 3.3.1776 Martha Maria M�LLER (sy xx Tulbagh 2.5.1784 Jacobus Rossouw) '''c4 Jacob''' = 7.10.1732, jagter en onderhandelaar met swartes aan die Oosgrens x Paarl 1.4.1752 Martha MARAIS xx Barbara WEYTZEL v.d.K. '''c5 Josua''' = 15.6.1735, boer Welbedacht, Drakenstein x Paarl 25.4.1756 Maria Johanna HUGO (Pieter-dg) xx Paarl 25.6.1781 Johanna Margaretha GROV� xxx Paarl 3.12.1785 Johanna MINNAAR wed. v. Godlieb Rudolf Opperman xxxx Paarl 25.5.1788 Elizabeth NIEUWOUDT xxxxx 25.10.1789 Cornelia VILJOEN wed. v. Johannes van Aswegen '''c6 Elizabeth''' = Paarl 9.10.1738 x Paarl 3.12.1758 Daniel ROSSOUW Gideon married Marguerite DE VILLIERS, daughter of Jacques DE VILLIERS (Stamvader) and Marguerite GARDIOL, on 25 Feb 1725 in Stellenbosch, Cape Province. (Marguerite DE VILLIERS was born on 8 Jul 1705, christened on 9 Jul 1705 in Drakenstein, Cape Province and died on 2 Dec 1776 in Drakenstein, Cape Province.) -------------------- Van Bartholomeusklip, Drakenstein, saam met sy broer. Hy word in 1724 verkies as diaken van die Drakensteingemeente. Boer ook op Vondeling, Wagenmakersvallei. Hulle testament is op 1 Junie 1738 by die huis van Marguerite Gardiol opgestel. [http://www.familiebande.co.za/tng/getperson.php?personID=I344&tree=tree1] # [S9] http://servaas.co.za/, http://servaas.co.za/dup/jgdup3.htm. Al die kinders met moontlik die uitsondering van g12 is op die plaas Bartholomeusklip, dist Wellington gebore en in N.G.K. Wellington gedoop. Die plaas Bartholomeusklip is oorspronklik in 1714 aan Franz Joosten van Lippstadt in Wesfale toegeken. Hy het as soldaat na die Kaap gekom en in 1698 vryburger geword. Hy is deur sy vrou (�n nooi Mouton) met die hulp van twee slawe vermoor. Aldrie is ter dood veroordeel. Die plaas is daarna as weidingsplaas op huurpag vir wisselende tydperke aan Francois Joubert en Jan du Buiszon toegeken. Op 26.1.1759 het die broers Willem en Gideon Joubert die plaas as 'veepost en eigendomsplaats� bekom. In 1850 was Johannes J.C. Blignaut die eienaar. Die plaas was volgens gegewens nooit in die besit van die du Plessis-familie nie maar, gedagte aan die lang tydperk wat hulle daar gewoon het, vermoediglik deur Jan Gabriel (f1) bestuur namens familie of om �n deel geboer soos dit destyds algemeen die geval was. Die plaas was vir baie jare in besit van �n deVilliers-familie. Arthur Percy deVilliers het die plaas in 1937 aan Reginald Heinrich Parker verkoop en die plaas is vandag nog in die besit van die Parker-familie. # [S10] [www.mypeoplepuzzle.co.za/, www.mypeoplepuzzle.co.za/cornel_viljoen_research/2950.htm.] Van Bartholomeusklip, Drakenstein, saam met sy broer. Hy word in 1724 verkies as diaken van die Drakensteingemeente. Boer ook op Vondeling, Wagenmakersvallei ?(Nou Wellington). # S49] http://www.hanekom.org.uk, /phpgedview/individual.php?pid=I469&ged=spamer.ged.] Bartholomeusklip is gelee aan die vier-en-twintigriviere tussen wagenmakersvallei (wellington) en Het Land van Waveren(Tulbach). # [S50] CONTRACT - GIDEON JUBERT, (KAB/CJ/2886), KAB/CJ/2886. DEPOT KAB SOURCE CJ TYPE LEER VOLUME_NO 2886 SYSTEM 01 REFERENCE 66 PART 1 DESCRIPTION JUBERT, GIDEON. VRYBURGER. KONTRAK. STARTING 17360000 ENDING 17440000 REMARKS MARGARETHA DE VILLIERS ONDERTEKEN KONTRAK NAMENS JUBERT # [S51] CONTRACT - GIDEON JUBERT, (KAB/CJ/2884), KAB/CJ/2884. DEPOT KAB SOURCE CJ TYPE LEER VOLUME_NO 2884 SYSTEM 01 REFERENCE 94 PART 1 DESCRIPTION JUBERT, GIDION. KONTRAK. STARTING 17340000 ENDING 17450000 REMARKS MARGHARETA DE VIELLIERS ONDERTEKEN KONTRAK NAMENS JUBERT. # [S52] Pierre Jaubert en sy gesin, J.E. Malherbe, (Hugenote-Gedenkmuseum, Franschhoek). Volgens Henk Joubert bron b8 Gideon, * ca 1702, + 1739. Hy koop op 16.5.1725 die plaas Olifantskop, Voor-�Groenberg Wagenmakersvallei van Roelof van Wyk. Toe Gideon na sy vader se dood Kruishof en Standvastigheid in Agter -Groenberg, Wagenmakersvallei erf, verkoop hy Olifantskop aan sy swaer Jan Loots; x Stellenbosch 25.2.1725 Margaretha DE VILLIERS, ~ Drakenstein 9.7.1705, + Drakenstein 2.12.1776, d.v. Jacob de Villiers en Marguerite Gardiol. Sy koop Vondeling, Voor-Groenberg Wagenmakersvallei op 9.7.1740 van Elias Nel. Sy xx Heinrich Hoppe wat sedert 1735 as skoolmeester vir haar kinders opgetree het. Na Heinrich Hoppe se dood in 1749 behou Margaretha die plaas. Op 30.3.1771 dra sy die plaas 00 -------------------- Reference 5355 b8 Had 6 Children 5356, 9042, 9054, 118789, 12326, 12395
Gideon JOUBERT | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) 1725 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Margaretha de Villiers | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(2) | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Maria Johanna |
Gideon Joubert, a1b8
Alias name: Gideon Jaubert
Gender: Male
Birth: Aug 14 1704 - Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
Baptism: After Aug 14 1704 - Paarl, Suid Afrika, Kaap
Occupation: Boer, Farmer
Marriage: Spouse: Margaretha de Villiers, a3b7 SM - Feb 5 1725 - Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
Death: Aug 1 1739 - Drakenstein, Cape, South Africa
Father: Pierre Joubert, SV/PROG
Mother: Isabeau Joubert (born Richarde), SM/PROG
Wife: Margaretha de Villiers, a3b7 SM
Children: Pieter Joubert, b8c1, Margaretha Joubert, b8c2, Gideon Joubert, b8c3, Jacob Joubert, b8c4, Josua Joubert Joubert, b8c5, Elizabeth Joubert, b8c6
Siblings: Pierre Joubert, a1b4, Elisabeth Joubert, a1b3, Jacques Joubert, a1b2, Jean Joubert, a1b5, Francina Joubert, a1b6, Louisa Joubert, a1b7, Josúe Joubert, a1b1, Francois Joubert, a1b9, Maria Joubert, b10 SM, Rachel Joubert, a1b11 SM, Geertruijd Joubert, a1b12
The Geni World Family Tree is found on http://www.geni.com" target="_blank">www.Geni.com. Geni is owned and operated by MyHeritage.
Added via an Instant Discovery™
MyHeritage family tree
Family site: Ahlers/Venter-LeRoux/Hofmeyr
Family tree: 109968023-5
Gideon Joubert
Gender: Male
Birth: Aug 14 1704 - Paarl, Cape, South Africa
Marriage: Feb 25 1725
Death: Aug 1 1739 - Drakenstein, Cape, South Africa
Father: Pierre Jaubert
Mother: Isabeau Jaubert (born Richarde), Sm
Spouses: Maria Johanna Joubert (born Koppe)Marguerite Hoppe (born Villiers)Margaretha De Villiers
Children: Gideon JoubertPieter JoubertMargaretha Hugo (born Joubert)Jacob JoubertJosua JoubertElisabeth Rossouw (born Joubert)Elizabeth Joubert
Siblings: Jean JoubertRachel van Emmerist (born Joubert)Pierre JoubertElizabeth Loret (born Joubert)Louise de Villiers (born Joubert)Josua Joubert, b1Jacob JoubertFrancina Pleunis (born Jaubert), b6Marie Loots (born Jaúbert)Francois JoubertFrancois Joubert (born Jaúbert)
Photos:
www.wikitree.com