Hij is getrouwd met Paulina van Manen.
Zij zijn getrouwd op 27 juni 1936, hij was toen 31 jaar oud.Bron 1
Kind(eren):
Joachim Johannes Nicolaas KRUGER 1905.02.21-1990.06.25 gebore te plaas Cyferpan, Lichtenburg, oorlede te
Pretoria. Deur familie Hannes genoem, ander persone Oom Japie.
Studeer te “Transvaal University College/Transvaal Universiteits Kollege”, wat tydens sy studies Universiteit
Pretoria geword het, vandaar die naam “Tukkies”. Studeer tot op vlak M.Ed., tesis 1932: “Die Onderwys van
Omgewingsaardryksunde” 290 bladsye. Eers onderwyser Ermelo en daarna in Pretoria, Laerskool President Kruger
en later Hoof, Pretoria-Noord Hoërskool Pretoria 1946-1966.
President Suid-Afrikaanse Amateur Atletiek-Unie (SAAAU) 1957-1959, en vir baie jare nog baanbeampte. Daar was
nog tot na 1980 ’n atletiekbyeenkoms te Pilditch, Pretoria genoem die “Japie Kruger-Skild Byeenkoms”, waar die
kompetiese nie individueel was nie maar in spanverband.
Hy dien ook in verskeie Onderwysverenigings en Kultuurorganisasies.
Begrawe op 1990-06.28 te Pretoria deur Ds. M.J. Swart, uit NG Kerk Arcadia, Pretoria .
Joachim Johannes Nicolaas Kruger | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
1936 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Paulina van Manen |