Wilferd Duckitt's Family Tree » Jacobus Louw b5c1d1 (± 1725-????)

Données personnelles Jacobus Louw b5c1d1 

Famille de Jacobus Louw b5c1d1

Notes par Jacobus Louw b5c1d1

Gedoop te Stellenbosch, 4.2.1725, x Paarl, 22.10.1752, me t [b1, c11;- ] Anna Magdalena du Plessis, = Paarl, 7.10.173 6, d.v. dr. Charl Prieur du Plessis, * 18.4.1688, ? 18.9.17 37, x 12.6.1712, met [b2;- ] Cecilia van Marseveen[Marceven e], * c.1692, Cecilia xx 5.1.1738, met a1; b1; c8;- dr. Wy nand Louw, * c. 1708, sy en Wynand was kinderloos, maar b y Charl het sy 11 kinders, waarvan 8 in die lewe bly. Frenc h Refugees: G. Botha. p. 67. & L.v.L. bl. 66 & 94 Jacobus i s hoofsaaklik 'nsaaiboer van die plaas Ongegund, Riebeek-K asteel en Knollevallei, Paarl. Jacobus 'n diaken van die Paarlse gemeente, raak betrokke b y die opspraakwekkende Theron-kwessie, in die sewentigerjar e van die 18de eeu. Die saak se oorsprong was toe syswae r Thomas Arnoldus Theron as ouderling verkies is, Thomas wa s getroud met [dalk a1; b1; c5;- ] Elizabeth du Plessis , = 31.5.1722, Jacobus se vrou se suster. De V. & P. 1966 . bl. 703 & 706 Na Elizabeth du Plessis se dood trou Thoma s A.Theron met a1; b1; c7;- Elizabeth Louw, * 11.10.1705 s e dogter, Elzabeth Margaretha Seitz, wat hom oorleef en Eli zabeth M. Seitz xx met a1; b1; c1; d4; e1;- Johannes Rudolp h Louw. Allerhande persoonlike griewe is oor en weer geslin ger en,veral a1; b1; c7;- Elizabeth Louw se onbetaamlike g edrag was 'n steen des aanstoots, ek is verwonder dat sy ni e op Robbeneiland geland het nie. Dogter van Sion. Karel Sc hoeman. Theron was 'n korrelkop en leef sedert 1745 in swak buurman skap.Die eerste een wat deurloop is Pieter le Riche. Thero n het die rivier wat bokant le Rich se laer liggende koring land vloei, opgedam en sodoende het le Riche se koringlan d in die winter oorstroom en tot gronderosie gelei. Hug. bl . 79 JacobusLouw het ook gekla dat Theron in 1762, die jaa r wat Jacobus sy plaas, Knollevallei gekoop het, talle mal e sy vee van die Kompanjie se meentgrond verjaag het, soda t hulle soek geraak het en tot prooi van die wildediere ko n val, 'n ander keerjaag hy die vee tot op Jacobus se wer f en die kalwers suip toe uit, om mij van het gebruyk derze lve te versteeken. Die boere van die omgewing kon van die m eentgrond vrylik gebruik maak, maar Theron het voorgegee da t dit sy grond was en datJacobus 'n vals kaart van die gro nd gewys het. In 1763 laat Theron op Jacobus se grond in di e rivierloop tussen die palmiet verskeie inhamme[bogten] ka p. Hy laat ook die palmiet aan die kant van Jacobus se tui n en wingerd afkap om dit dan aandie oorkant tussen die an der palmiet te laat invleg, sodat die rivier wat vinnig i n die winter vloei, teen die inhamme, aan die kant van Jaco bus se wingerd kan opdam en groot skade aanrig, gelukkig he t Jacobus die werkery gesien en Theron seneef, J.T. Thero n beveel om dit te staak. Jacobus wys dit toe aan Carel Fri ck -dalk Carel Christoffel Frick, * c. 1735, x met Susann a Rossouw en xx met Maria Hendrina du Toit, Hug. bl. 116/11 7- een van sy werksmnse en laat sy slawe ditherstel. Thero n het periodiek skade aan Jacobus se wingerd probeer aanri g. Wat 'n swaer en buurman! In 1770 het Jacobus weer skade gelei deur verspoelings as g evolg van damme wat aan die bopunt van die rivier gebou is . Theron het daarna inteenwoordigheid van Jacobus se bure , David de Villiers, s.v. J.P. de Villiers, Tielman Roos e n Pieter Delport, wat die skade aan die landerye gesien het , beloof om sy werksmense die volgende dag te stuur om di e water uit Jacobus se landeryete help afkeer. Die beloft e is, volgens sijn gewoonte niet volbragt. Ons vriend het i n November 1770, weereens met sy streke begin, Jacobus he t hom verbied om voort te gaan en gedreig dat hy hom sal ve rkla. Jacobus het sy plaas in 1770 laatopmeet, Theron ko n toe nie die kaart van sy plaas aan die landdros toon nie , hy verklaar dat hy dit verlê het, gevolglik moes hy die o pmeting aanvaar, want hy kon nie eienaarskap bewys nie. Theron het op 3 en 4.12.1771 weer met die rivierloopgepeut er, Jacobus was by Riebeek-Kasteel besig om koring te oes , dit sou baie groot skade aanrig na 'n swaar reën. Hy he t van Jacobus se bome afgekap en aan die kant van sy winger d gepak om soos hy beweer het sy koeie en varke wat daar we iuit Jacobus se lande te hou. Jacobus het dit aan Jan Nieu woudt en Tielman Roos gewys. Die omheining van plase het ee rs in die 19de eeu gekom. Tenspyte daarvan dat Theron op 5. 2.1772, streng, deur die landdros vermaan is om nie weer la ngs dierivieroewer, naaste aan Jacobus, met 'n graaf te we rk sonder Jacobus se medewete nie, doen hy dit weer in Me i 1772. Jacobus gooi tou op en verkoop die plaas aan sy nee f, Jacobus Johannes Malan. Spoelstra. 1906. bl. 337 - 371

{geni:about_me} b1c5d1 Jacobus Louw
» 4.2.1725, x 22.10.1752 Anna Magdalena du Plessis

Avez-vous des renseignements supplémentaires, des corrections ou des questions concernant Jacobus Louw b5c1d1?
L'auteur de cette publication aimerait avoir de vos nouvelles!

Barre chronologique Jacobus Louw b5c1d1

  Cette fonctionnalité n'est disponible que pour les navigateurs qui supportent Javascript.
Cliquez sur le nom pour plus d'information. Symboles utilisés: grootouders grand-parents   ouders parents   broers-zussen frères/soeurs   kinderen enfants

Ancêtres (et descendants) de Jacobus Louw

Jacobus Louw
1680-± 1713
Maria van Brakel
± 1677-1744
Adriaan Louw
< 1702-1772
Maria Malan
± 1705-1780

Jacobus Louw
± 1725-????

    Montrez le quartier généalogique complet

    Avec la recherche rapide, vous pouvez effectuer une recherche par nom, prénom suivi d'un nom de famille. Vous tapez quelques lettres (au moins 3) et une liste de noms personnels dans cette publication apparaîtra immédiatement. Plus de caractères saisis, plus précis seront les résultats. Cliquez sur le nom d'une personne pour accéder à la page de cette personne.

    • On ne fait pas de différence entre majuscules et minuscules.
    • Si vous n'êtes pas sûr du prénom ou de l'orthographe exacte, vous pouvez utiliser un astérisque (*). Exemple : "*ornelis de b*r" trouve à la fois "cornelis de boer" et "kornelis de buur".
    • Il est impossible d'introduire des caractères autres que ceux de l'alphabet (ni signes diacritiques tels que ö ou é).

    Visualiser une autre relation

    Les données affichées n'ont aucune source.

    Événements historiques

    Sur le nom de famille Louw

    • Afficher les informations que Genealogie Online a concernant le patronyme Louw.
    • Afficher des informations sur Louw sur le site Archives Ouvertes.
    • Trouvez dans le registre Wie (onder)zoekt wie? qui recherche le nom de famille Louw.

    Lors de la copie des données de cet arbre généalogique, veuillez inclure une référence à l'origine:
    Wilferd Duckitt, "Wilferd Duckitt's Family Tree", base de données, Généalogie Online (https://www.genealogieonline.nl/family-tree-wilferd-duckitt/I6000000004234569404.php : consultée 22 septembre 2024), "Jacobus Louw b5c1d1 (± 1725-????)".