Elle est mariée à Thomas Frederick Dreyer.
Ils se sont mariés le 11 septembre 1763 à Cape of Good Hope, South Africa, elle avait 30 ans.
Enfant(s):
die stamouers geword het van die Dreyers wat later jare uit die Koeberg in die Paarl gaan woon het.
In die biografiese notas wat Peter R Dreyer aanbied oor Christina Frank, die moeder van Pastor Johannes Dreyer, word die volgende gekonstateer: "Ob und welche verwandtschaftlichen Beziehungen zu dem Lübecker Pastor gleichen Namens bestehen, konnte nicht geklärt werden." Nou op 11.9.1763, trou Pastor Dreyer se kleinseun, JAD se derde seun, Thomas Frederik, ged. 24.8.1727, d. 8.5.1873, met Christina Frank, geb 12.4.1733, die dogter van Johannes Franke, or Francke, van Berlin, b. 1686 (sy moeder was Anna Blankenberg), d. 1743.* Hierdie Johannes Franke kom na die Kaap as ‘n soldaat en begin hier ‘n besigheid as skoenmaker in 1713, dieselfde jaar as wat that Johannes Augustus Dreyer (dieselfde Johann Augustinus van die Biographie) hier arriveer. Hieruit maak Peter Dreyer die afleiding dat hul moontlik neefs was en saam na die Kaap gekom het. *Pama-de Villiers, s.v. Franke
grand-parents
parents
frères/soeurs
enfants
Christina Frank(en) | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1763 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Thomas Frederick Dreyer | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Les données affichées n'ont aucune source.