Il est marié à Aletta van Wyk.
Ils se sont mariés le 25 mai 1755 à Tulbach, de Caep de Goede Hoop, il avait 38 ans.
Enfant(s):
Michiel was `n burger van Stellenbosch wat op 29-jarige ouderdom die
binneland ingetrek het. In die jaar 1746 “Werd door deesen gepermitteerd aan een lande
bouwer Michiel de Plooÿ omme voor den tyd van een geheele jaar met zijn vee te mogen
gaan leggen en weyden aan de mond van den harte beeste revier geleegen aan de breede
revier” [KAB Stellenbosch Nr 123] Hierdie plek is naby Worcester geleë, omtrent 5 km Wes
van die dorp gaan die pad na Kaapstad oor die Hartebeesrivier. Die naam van die gebied is
nog De Mond. Hierdie toestemming is gereeld hernu tot die jaar 1766. Hy het in 1746 1
slaaf, 1 perd, 22 beeste en 120 skape gehad. Waarskynlik het De Mond sy eiendom geword.
Die plaas De Mond het in die gebiedsafdeling van Tulbagh (Land van Waveren)geval en al sy kindesr is in die kerk aldaar gedoop.Die kerk, waaraan later aangebou is, word nou as `n
museum gebruik
grand-parents
parents
frères/soeurs
enfants
Miechiel (Michiel) du Plooy formerly de Plooÿ | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
1755 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Aletta van Wyk | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree
Family site: Meiring Web Site
Family tree: 188999212-4