Kramer Family Tree » Petrus Johannes Botes d11e2 (-1938)

Personal data Petrus Johannes Botes d11e2 

Source 1

Household of Petrus Johannes Botes d11e2


Notes about Petrus Johannes Botes d11e2

* Petrus Johannes Botes * South Africa, Transvaal, Civil Marriages * Name Petrus Johannes Botes * Event Type Marriage * Event Date 12 Aug 1878 * Event Place Christiana, Bloemhof * Gender Male * Age 23* Birth Year (Estimated) 1855 * Spouse's Name Hester Isabella Du Plessis * Spouse's Gender Female * Spouse's Age 19 * Spouse's Birth Year (Estimated) 1859 https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91J-1SDJ-8?i=1577 * DEPOT TAB * SOURCE MHG * TYPELEER * VOLUME_NO 0 * SYSTEM 01 * REFERENCE 3920/38 * PART 1 * DESCRIPTION BOTES, PETRUS JOHANNES. * STARTING 19380000 * ENDING 19380000 * REMARKS PREDECEASED SPOUSE HESTER ISABELLA BOTES (BORN DU PLESSIS). Re: Petrus Johannes Botes Between Marie Vermeulen, b3c2d2e4f3g8h2i1j1, Jan Marthinus Blomerus, b2..h1, Lire Botes, Nicolaas Jacobus Botes and Daniel Jacobus Botes, g2h3 Reply All Reply Forward Save Delete Mute Daniel Jacobus Botes, g2h3 Today at 7:04 PM As die 2 ouerpare gemerge word is daar: 1: Geen konflik om die oers te integreer nie 2. Goeie ooreenkoms met kindernaamvolgorde 3 Goeie oreenstemming met ouerpaardatums 4. Redelike grond vir bevraagtekening van die SK se ouers gebaseer op ander dokumente. Op oorwig van waarskynlikhede sal ek sê dit is 'n gedupliseerde ouerpaar met ouers waarskynlik soos Jan uiteensit nl Hans Jacob DU PLESSIS en Johanna Magdalena WEBER Behalwe as ons wesenlike ander feite kry, stel ek voor 1. Merge die ouerpare 2. Sluit hierdie meningswisseling in onder ABOUT Groete Daan. En Lire jou lyn is nou ook volledig gekoppel tot op stamvadervlak Jan Marthinus Blomerus, b2..h1 Today at 6:52 PM Ek noem dit die 2 vs 1 argument (vir myself) - in die geval meer as 2 aangesien dit baie meer waarskynlik is dat 'n enkele SK foutief is, as beide 'n doop en huwelik... die kans vir 'n SK foutief baie groter as 'n enkele een van die ander. Daniel Jacobus Botes, g2h3 Today at 6:47 PM En Jan sê elders Managers of Hester Isabella Botes (du Plessis), I am contacting you about this profile: https://www.geni.com/people/Hester-Isabella-Botes/6000000059783169388 Hallo Julle, Ek het nie woorde hier nie, kan maar net aandui dat ek glo dat dit weer 'n geval is waar die SK verkeerd ingevul is. Haar dooprekord is vir my hier meer akkuraat, na ek talle (al die tot my beskikking) bronne bestudeer het, is ek van mening dat haar ouers Hans Jacob DU PLESSIS en Johanna Magdalena WEBER was. Hoekom sy haar seuns Jurgens Johannes genoem het, weet ek nie, maar hier is haar doop wat ooreenstem met geboortedatum sowel as huweliksertifikaat en SK (ten opsigte van geboortedatum - nie ouers nie) https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-89QG-59WC-9?i=125&... - 4de van onder Huwelik: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91J-1SZM-P?i=1575... Ek is jammer as dit klink dat ek die SK afskiet, maar mens moet dit bevraagteken sou daar nie bronne wees wat andersins logika aanduinie. Sincerely, Jan Marthinus Blomerus, b2..h1 Hester Isabella du Plessis Marie Vermeulen, b3c2d2e4f3g8h2i1j1 Today at 5:21 PM Middag, Daan kyk ook na die profile, dit kan dup wees maar die vroue se inligting verskil. Is dit oor die profiles? https://www.geni.com/people/Hester-Isabella-Botes/6000000059783169388 die doop link hier wys ook haar moeder as Weber. en https://www.geni.com/people/Hester-7/6000000055369608015 Haar doop inligting en ouers is reg. Marie Daniel Jacobus Botes, g2h3 Today at 5:05 PM Jaaa Jan ek het dit inderdaad ook gehad maar ek het dit verwerp omdat die gelyknamige vrouens van Petrus Johannes verskillende stelle ouers gehad het. Die een Hester Isabella du Plessis se ouers was Johannes Jurgens du Plessis en Johanna Magdalena Geldenhuys en die ander Johannes Jacobus du Plessis en Johanna Magdalena Weber Oor Petrus Johannes was daar nie twyfel nie. Hy was Petrus Johannes * Bloemfontein Junie 1858 † Johannesburg 25.6.1938 (TAB MHG 3920/38) Die vraag wat oorbly is: Wie is Isabella se regte ouers? Groete Daan Jan Marthinus Blomerus, b2..h1 Today at 3:44 PM OK het sy ouers opgespoor, hier is sy pa se SK https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9R-Y94Y-V?i=453&... Daniel Jacobus Botes, g2h3 Today at 12:41 PM OK ek het die 2 verkeerdelik gemerge en reggestel Ek werk nog hieraan, maar LIRE het die eerste stukkie van die legkaart voorsien wat ek gemerge het met 2 bestaande familielede. Hierdie van jou is 'n klompie ekstra handige stukkies Groete Daan Jan Marthinus Blomerus, b2..h1 Today at 11:00 AM Ah... ek sien hierdie... https://www.geni.com/merge/view?revision_id=74290531810 dit is foutief. Die oudste seun was Petrus Johannes, en die 3de oudste seun was Jurgens Johannes. Petrus Johannes seker rondom 1920 gebore- nie dieselfde persoon nie! Groete Jan Jan Marthinus Blomerus, b2..h1 Today at 10:57 AM Haai Daan, My boodskap het gehandel oor die pa van https://www.geni.com/people/Johannes-Jurgens-Botes/6000000088344961893 wat ek raai Petrus Johannes BOTES was (en nie Johannes Jurgens nie) - dit was 'n raaiskoot maar ek het die boodskap gestuur dat jy dalk 'n BOTES bron het vir so 'n Petrus Johannes met 'n Johannes Jurgens gebore 1892 seun... Jou boodskap handel oor die Petrus Johannes seun, maar iemand het duidelik iets verkeerd daar gedoen, die name van die oudste seun was Petrus Johannes (ek het die profiel vanoggend gelaai) terwyl die profiel aangeheg lyk asof iemand Jurgens Johannes seun van hierdie Jurgens Johannes se Huweliksertifikaat daar gelaai het (of die name van Jurgens Johannes na Petrus Johannes verander het agterna) Hoop maar my boodskap is duidelik :) Groete J Daniel Jacobus Botes, g2h3 Today at 10:21 AM Managers of Petrus Johannes Botes, I am contacting you about this profile: https://www.geni.com/people/Petrus-Johannes-Botes/6000000068802449981 Jan Hierdie naam is nie ooreenkomstig sy huweliksertifikaat nie Dit plaas dan ook 'n vraag op sy oupa se naam as petrus Johannes? Sincerely, Daniel Jacobus Botes, g2h3 Johannes Jurgens Botes -------------------- '''* Sterfkennis/Death Notice''' * DEPOT TAB * SOURCE MHG * TYPE LEER * VOLUME_NO 0 * SYSTEM 01 * REFERENCE 3920/38 * PART 1 * DESCRIPTION BOTES, PETRUS JOHANNES. * STARTING 19380000 * ENDING 19380000 * REMARKS PREDECEASED SPOUSE HESTER ISABELLA BOTES (BORN DU PLESSIS). https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9R-Y94Y-V?i=453&cc=2520237&cat=188051

Do you have supplementary information, corrections or questions with regards to Petrus Johannes Botes d11e2?
The author of this publication would love to hear from you!

Ancestors (and descendant) of Petrus Johannes Botes

Petrus Johannes Botes
-1938


With Quick Search you can search by name, first name followed by a last name. You type in a few letters (at least 3) and a list of personal names within this publication will immediately appear. The more characters you enter the more specific the results. Click on a person's name to go to that person's page.

  • You can enter text in lowercase or uppercase.
  • If you are not sure about the first name or exact spelling, you can use an asterisk (*). Example: "*ornelis de b*r" finds both "cornelis de boer" and "kornelis de buur".
  • It is not possible to enter charachters outside the standard alphabet (so no diacritic characters like ö and é).



Visualize another relationship

Sources

  1. (Not public)

Historical events

  • The temperature on June 25, 1938 was between 12.2 °C and 23.8 °C and averaged 17.5 °C. There was 6.5 hours of sunshine (39%). The average windspeed was 4 Bft (moderate breeze) and was prevailing from the southwest. Source: KNMI
  • Koningin Wilhelmina (Huis van Oranje-Nassau) was from 1890 till 1948 sovereign of the Netherlands (also known as Koninkrijk der Nederlanden)
  • In The Netherlands , there was from June 24, 1937 to July 25, 1939 the cabinet Colijn IV, with Dr. H. Colijn (ARP) as prime minister.
  • In the year 1938: Source: Wikipedia
    • The Netherlands had about 8.6 million citizens.
    • June 23 » The Civil Aeronautics Act is signed into law, forming the Civil Aeronautics Authority in the United States.
    • June 24 » Pieces of a meteorite land near Chicora, Pennsylvania. The meteorite is estimated to have weighed 450metric tons when it hit the Earth's atmosphere and exploded.
    • September 30 » The League of Nations unanimously outlaws "intentional bombings of civilian populations".
    • October 5 » In Nazi Germany, Jews' passports are invalidated.
    • October 31 » Great Depression: In an effort to restore investor confidence, the New York Stock Exchange unveils a fifteen-point program aimed to upgrade protection for the investing public.
    • December 13 » The Holocaust: The Neuengamme concentration camp opens in the Bergedorf district of Hamburg, Germany.


Same birth/death day

Source: Wikipedia


About the surname Botes

  • View the information that Genealogie Online has about the surname Botes.
  • Check the information Open Archives has about Botes.
  • Check the Wie (onder)zoekt wie? register to see who is (re)searching Botes.

The Kramer Family Tree publication was prepared by .contact the author
When copying data from this family tree, please include a reference to the origin:
Louis Kramer, "Kramer Family Tree", database, Genealogy Online (https://www.genealogieonline.nl/kramer_stamboom/I596122.php : accessed January 7, 2026), "Petrus Johannes Botes d11e2 (-1938)".