Genealogy Van Elzelingen, Oudenes en de Kwaasteniet » Ds. Adriaan Jacob Begemann (1831-1925)

Personal data Ds. Adriaan Jacob Begemann 

Source 1

Household of Ds. Adriaan Jacob Begemann

He is married to Johanna Hermina Goetz.

They got married on May 14, 1862 at Potchefstroom, he was 30 years old.


Child(ren):

  1. Eugenie Begemann  1881-1885


Notes about Ds. Adriaan Jacob Begemann

studeert theologie Utrecht 18-9-1849

predikant van de N.H. gemeente Pretoria Leerrede over Matt 23 vs 9 uitgesproken in de NH gemeente te Pretoria 8-3-1872

n in Pretoria

1 – 15 November 1925]
(Die onderstaande kom grotendeels uit prof. dr. S.P. Engelbrecht se boek Die Nederduitsch Hervormde Gemeente Pretoria [Eng-05].)

e: 12.000000pt; font-family: 'ArialMT';">Byna agt jaar lank was ds. Van der Hoff die enigste predikant in Transvaal. Die land was sonder paaie, woes en wild. En sy reise met die ossewa om die verskillende gemeentes te besoek en op verskillende plekke kerk te hou, was baie tydrowend. Hy kon Pretoria dan ook net af en toe bereik, en die kerkgebou het die meeste tyd toegestaan. In September 1859 het daar ‘n Hollandse onderwyser op Pretoria gekom, Hendrik Stiemens, en hy het Sondae in die kerkgebou leeskerk gehou. So kon dit nie aangaan nie. Uit die Kaapkolonie kon daar geen tweede predikant vir Transvaal gekry word nie, en daarom het die mense hulle maar weer na Holland gewend om geestelike hulp.

Begemann is op 15 Junie 1831 te Dongen gebore, waar sy vader predikant was. Hy het uit ‘n priester-familie gestam, soos hy dit meermale uitgedruk het. Nie alleen was sy vader predikant in die Hervormde Kerk van Nederland nie, maar ook sy een broer, verskillende neefs en kleinneefs, vyf ooms, sy grootvader en verskeie neefs van sy vader en nog meer familielede. Nadat hy die beroep na die Transvaal aangeneem het, is hy op 7 Maart 1860 in die Grote Kerk van die Hervormde Gemeente Den Haag as predikant van Transvaal georden deur die “Commissie voor die zaken der Protestantsche Kerken in Nederlands Oost en West Indië”. Op 24 April het hy uit Nederland met die seilskip Johanna Maria vertrek en op 21 Junie het hy in Tafelbaai aangekom. Op Sondag 24 Junie het hy in die Groot Kerk in Kaapstad die diens vir Dr. S.P. Heyns waargeneem en oor Mattheus 18 vers 32, “Al die schuld heb ik u kwijtgescholden”, gepreek. En op 30 Junie is hy by die Aktuaris van die Sinode, ds. A. Faure gelegitimeer en nog dieselfde dag het hy sy reis per skip na Natal vervolg waar hy met ossewaens afgehaal is. Langs die pad het hy op verskillende plekke gepreek, o.a. te Utrecht, en op versoek van die kerkraad verskeie nuwe belydende lidmate aangeneem en bevestig.

kom waar hy by ds. Van der Hoff tuis gegaan het en die dienste op die 9e en 16e waargeneem het. Op 20Januarie 1861 het hy saam met ds. Van der Hoff die nagmaal op Rustenburg bedien, waarop hulle saam na Pretoria is waarheen ds. Begemann intussen beroep is. Op Sondag 27 Januarie is hy deur ds. Van der Hoff bevestig. Die opkoms van die gemeente was baie groot. In sy bevestigingsrede het ds. Van der Hoff in herinnering gebring dat die land ‘n beskaafde land genoem kon word in vergelyking met 8 jaar gelede toe hy hier aangekom het. Ds. Begemann het die middag sy intreepreek gehou. Maandagmôre was daar volgens die ou gewoonte van daardie dae ook nog weer kerk gehou en het ds. Begemann ’n paar nuwe belydende lidmate bevestig en ongeveer 40 kinders gedoop.

e="font-size: 12.000000pt; font-family: 'ArialMT';">Die pastorie, gebou deur Skinner en Devereux [waar die Paleis van Justisie vandag is] was ‘n eenvoudige geboutjie met ‘n grasdak en grondvloere, sonder plafon. In dieselfde jaar toe ds. Begemann sy intrek daarin geneem het is ‘n veranda aan die voorkant gesit en op die pastorie-erf ‘n stal gebou, want die huisbesoek moes te perd geskied.

>Ds. Begemann was met sy aankoms in Pretoria nog ongetroud, en is eers op 14 Mei 1862 te Potchefstroom deur ds. Van der Hoff in die huwelik bevestig met mej. Johanna Hermina Goetz. Hy was stip en nougeset, streng in sy optrede en kon geen verkeerdhede verdra nie. Veral teen dronkenskap, iets wat in daardie dae gladnie seldsaam was nie, het hy baie skerp gehandel. Hy was ‘n goeie prediker en in die eerste jare van sy optrede was die opkomste na die kerk goed en het die aanbou van ‘n vleuel aan die kerkgebou nodig geword. Dit het deur die oorspronklike bouers Skinner en Devereux in 1865 geskied, terwyl die mooi trapgeweltjies toe ook aangebring is. In 1876 het Skinner en Devereux die banke vir die kerk gemaak, want voorheen moes iedere kerkganger sy eie stoel saambring. In 1864 het J.H.M. Struben en sy eggenote Catharina Anderson aan die gemeente ‘n silwer nagmaalservies geskenk.

mann en sy vrou Johanna Hermina Goetz [Eng-01 p17].

erlinge J.F. Schutte en P.A. Minnaar, en diakens J.L. Erasmus, P.J. Barnard, H.S. Pretorius en S.A.J. Bothma. In die eerste jare van die bestaan van Pretoria was die Hervormde gemeente die enigste gemeente wat daar was en ds. Begemann was die enigste predikant.

ekry in die persoon van N.J.R. Swart. In 1869 is ‘n Engelse gemeente (Anglikaans) gestig en is eerw. Joseph Wills as eerste predikant geïnstalleer. ‘n Lutherse sendinggemeente is betreklik vroeg begin en in 1870 is ‘n Lutherse gemeente gestig met F.C.A. Grünberger as eerste predikant. In 1876 het ds. F. Lion Cachet ‘n Nederduitse Gereformeerde Gemeente in die distrik gestig maar dit het klein en kwynend gebly en het nooit ‘n eie predikant gahad nie, en ook nie ‘n kerkgebou in die dorp nie, maar het alleen ‘n klein geboutjie aan die Elandsrivier gehad.

in sy opmerkings, en daarby bepaald nie takvol nie, sodat hy meermale met sy gemeentelede in botsing geraak het. In die jaar 1864 was die geestestoestand in die gemeente nie baie hoog nie en verskillende

t met mekaar op gespanne voet gestaan. Op 5 Januarie van daardie jaar het die burgeroorlog wat reeds geruime tyd geheers het, in die distrik Pretoria op ‘n gewapende botsing uitgeloop, waarby ‘n paar persone gesneuwel het. Dit het onder bepaalde vooraanstaande families verbittering teenoor mekaar veroorsaak. Maar nou het ds. Begemann ‘n onverstandige ding gedoen. Met die nagmaalsviering op 2 en 3 Julie het hy sonder raadpleging van die kerkraad op Saterdagmiddag met die voorbereidingsdiens afgekondig dat hy die volgende dag geen avondmaal of doop sou bedien nie, en daarmee sou wag tot die gemeente in woord en daad sou toon dat daar ware godsdienstige belangstelling bestaan. Hierdie ontaktvolle en onkerkregtelike handelswyse, waardeur hy die hele gemeente somaar op eie gesag onder sensuur geplaas het, het ‘n opskudding veroorsaak. Verskeie lidmate het by die kerkraad aangedring dat ds. Begemann beweeg moes word om van sy besluit af te sien, en vyf weke later het hy dan ook inderdaad bekend gemaak dat hy weer die sakramente sou bedien. Die skadelike gevolge het egter nie uitgebly nie.

">Weier om Volksraad met gebed te open
Die Grondwet het vereis dat die leraar van die Nederduits Hervormde Gemeente die Volksraadsitting met gebed moes open en weer afsluit. Ds. Begemann het by twee geleenthede, nl. in 1964 en 1965, gevra om verskoon te word. Die Volksraad was hieroor baie ontstemd.

ebed om die losie van die Vrymesselaars te open
‘n Paar maande later het daar iets gebeur wat die herstel van die breuk baie moeilik gemaak het. In Pretoria was verskillende Vrymesselaars wat byna algar lid van die gemeente was, en ook troue lidmate. President Pretorius self was ook ‘n Vrymesselaar. Hulle het ‘n nuwe losie gebou en in Augustus ds. Begemann uitgenooi om met die ingebuikneming daarvan ‘n passende gebed te kom doen. Alhoewel ds. Begemann self geen Vrymesselaar was nie, het hy tog aan die uitnodiging gehoor gegee. Hierdeur het hy die beswaardes heeltemal van hom vervreem en hulle het hom by die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering aangekla. Die Kommissie was van oordeel dat hy met die doen van die gebed hom nie strafbaar gemaak het nie, en het die klag van die hand gewys. Die uiteinde van die saak was dat ‘n aantal beswaardes die sg. Konsulentsgemeente van Pretoria gestig het met ds. G.W. Smits as predikant.

tyle="font-size: 12.000000pt; font-family: 'ArialMT';">Tekskritiek
In die begin van 1872 was daar nuwe moeilikheid. Ds. Begemann het die akademiese vraagstuk van tekskritiek in die gemeente gebring. Hy het eers in ‘n privaatgesprek en daarna in ‘n kerkraadsvergadering gesê dat 1 Johannes V vers 7 later in die Bybel sou ingevoeg wees en daarin nie behoort nie, en net so ook die eerste verse van die agste hoofstuk van die Evangelie van Johannes. En ook “dat men groote oogen zoude opzetten, indien bekend werd wat hij wist”. Die kerkraad kon dit nie hierby laat nie en het hom by die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering aangekla.

luit het om “hare afkeuring te kennen te geven over die woorden, door den Predikant A.J. Begemann gebezigd, en veroordeelt den predikant A.J. Begemann tot een Schorsing van de dienst van drie maande vanaf heden af te reken, met verlies van tractement”. Daar ds. Begemann van plan was om in elk geval af te tree, het hy onmiddelik die pastorie ontruim en ‘n ander woning betrek en

tyd om was, het hy sy ontslag gevra en sy emeritaat verkry, en op 30 Junie sy afskeid van die gemeente geneem.

onderwyser
Die verslag van die skoolkommissie van Pretoria meld dat die Hollandse onderwyser Stiemens in Junie 1870 die diens verlaat het om Goewermentsekretaris te word. Ds. Begemann het toe in die pos waargeneem, maar in 1871 kon hy dit nie langer doen nie en die meeste kinders is toe ingelyf by die Engelse deel van die skool [Lug-01 p85]. (As die feite korrek is was hy toe predikant én onderwyser?)

ater die eerste bibliotekaris van die Staatsbiblioteek [1887 – 1893] terwyl hy ook baie gedoen het vir die oprigting van die Staatsmeisjesskool in 1884. Hy lê begrawe in die ou kerkhof in Kerkstraat-Wes.

[Pr-85 p19].

n>

ily: 'ArialMT';">1861 A.J. Begemann is aangestel as Predikant in Pretoria [S 61-02-08]. 1864 Ds. A.J. Begemann is gekies as lid van die plaaslike skoolkommissie

12.000000pt; font-family: 'ArialMT';">[S 64-06-14]
A.J. Begemann onderteken die skoolverslag [S 64-09-06]
Ds. Begemann voltrek die huwelik van S.J. Meintjes in die huis van kapt. Struben [S 64-09-20]

sies vir die begraafplaas

font-family: 'ArialMT';">[S 69-03-10]
A.J. Begemann word benoem om onderwysers te eksamineer [S 69-03-24]

nt-size: 12.000000pt; font-family: 'ArialMT';">1870  A.J. Begemann betaal hoofbelasting van 2 pond [S 70-08-02] (elke volwassene moes jaarliks 1 pond belasting betaal).

1871  ‘n Seun is gebore vir A.J. Begemann en sy vrou J.M. Goetz [S 71-01-03]

type: none;" start="1873">an>Sy twee oudste seuns, Simon en Marthinus, ontvang pryse by die

prysuitdeling van die Goewermentskool [V 74-03-07]

[V 75-01-23]. (Volgens die Staatsalmanak van 1898 was dit die plig van die persoon om boek

e verkoop van seëls [Sta-02 p57].)
‘n Dogter is gebore op 17 Februarie vir mev. J.H. Begemann (gebore Goetz) [V 75-02-13]

; font-family: 'ArialMT';">1876  Ds. Begemann skenk minerale aan die skool se museum [V 76-10-21] en een van sy seuns skenk insekte en reptiele in spiritus [V 76-10-21] Ds. Begemann word nou gekies op die Komitee vir die Hoërskool
[V 76-05-13]

el tydens ‘n resepsie in die Raadsaal [V 77-05-30]

] Jak. Begemann ontvang ‘n prys by die prysuitdeling van die meisieskool [V 77-11-20] (moontlik Jacobus Carel Christof – klein seuntjies het ook by die meisieskool skoolgegaan)

s) by die skooleksamen [V 79-01-04]

ale Verkiesing [V 80-10-02]

ont-size: 12.000000pt; font-family: 'ArialMT';">oorlede op 20 September, 11 maande oud [V 80-10-05]

p;Begemann (geen voorletters word genoem) is aangestel as

2.000000pt; font-family: 'ArialMT';">Native Commissioner [V 82-01-28]

prys [in die 4de klas] by die skooleksamen

="1888">000000pt; font-family: 'ArialMT';">openbare wedstryd vir skole [V 88-11-30]

gelaat om te praktiseer as prokureur, notaris

v>

Do you have supplementary information, corrections or questions with regards to Ds. Adriaan Jacob Begemann?
The author of this publication would love to hear from you!


Timeline Ds. Adriaan Jacob Begemann

  This functionality is only available in Javascript supporting browsers.
Click on the names for more info. Symbols used: grootouders grandparents   ouders parents   broers-zussen brothers/sisters   kinderen children

With Quick Search you can search by name, first name followed by a last name. You type in a few letters (at least 3) and a list of personal names within this publication will immediately appear. The more characters you enter the more specific the results. Click on a person's name to go to that person's page.

  • You can enter text in lowercase or uppercase.
  • If you are not sure about the first name or exact spelling, you can use an asterisk (*). Example: "*ornelis de b*r" finds both "cornelis de boer" and "kornelis de buur".
  • It is not possible to enter charachters outside the standard alphabet (so no diacritic characters like ö and é).



Visualize another relationship

Sources

  1. Postma Web Site, Thom Postma, Adriaan Jacob Begemann, April 25, 2016
    Toegevoegd via een Smart Match

    Stambomen op MyHeritage

    Familiesite: Postma Web Site

    Familiestamboom: 45970571-33

Matches in other publications

This person also appears in the publication:

Historical events

  • The temperature on June 15, 1831 was about 18.0 °C. Wind direction mainly south-southwest. Weather type: half bewolkt onweer. Source: KNMI
  •  This page is only available in Dutch.
    De Republiek der Verenigde Nederlanden werd in 1794-1795 door de Fransen veroverd onder leiding van bevelhebber Charles Pichegru (geholpen door de Nederlander Herman Willem Daendels); de verovering werd vergemakkelijkt door het dichtvriezen van de Waterlinie; Willem V moest op 18 januari 1795 uitwijken naar Engeland (en van daaruit in 1801 naar Duitsland); de patriotten namen de macht over van de aristocratische regenten en proclameerden de Bataafsche Republiek; op 16 mei 1795 werd het Haags Verdrag gesloten, waarmee ons land een vazalstaat werd van Frankrijk; in 3.1796 kwam er een Nationale Vergadering; in 1798 pleegde Daendels een staatsgreep, die de unitarissen aan de macht bracht; er kwam een nieuwe grondwet, die een Vertegenwoordigend Lichaam (met een Eerste en Tweede Kamer) instelde en als regering een Directoire; in 1799 sloeg Daendels bij Castricum een Brits-Russische invasie af; in 1801 kwam er een nieuwe grondwet; bij de Vrede van Amiens (1802) kreeg ons land van Engeland zijn koloniën terug (behalve Ceylon); na de grondwetswijziging van 1805 kwam er een raadpensionaris als eenhoofdig gezag, namelijk Rutger Jan Schimmelpenninck (van 31 oktober 1761 tot 25 maart 1825).
  • In the year 1831: Source: Wikipedia
    • The Netherlands had about 2.9 million citizens.
    • April 7 » Emperor Pedro I of Brazil resigns. He goes to his native Portugal to become King Pedro IV.
    • April 18 » The University of Alabama is founded in Tuscaloosa, Alabama.
    • July 4 » Samuel Francis Smith writes "My Country, 'Tis of Thee" for the Boston, Massachusetts July 4 festivities.
    • August 8 » Four hundred Shawnee people agree to relinquish their lands in Ohio in exchange for land west of the Mississippi River in the Treaty of Wapakoneta.
    • October 29 » Riots in the city of Bristol as part of the 1831 reform riots against the second reform Bill of the Reform Act 1832 begin.
    • December 31 » Gramercy Park is deeded to New York City.
  • The temperature on May 14, 1862 was about 13.4 °C. The air pressure was 4.5 kgf/m2 and came mainly from the northeast. The airpressure was 76 cm mercury. The atmospheric humidity was 58%. Source: KNMI
  • Koning Willem III (Huis van Oranje-Nassau) was from 1849 till 1890 sovereign of the Netherlands (also known as Koninkrijk der Nederlanden)
  • From March 14, 1861 till January 31, 1862 the Netherlands had a cabinet Van Zuijlen van Nijevelt - Loudon with the prime ministers Mr. J.P.P. baron Van Zuijlen van Nijevelt (conservatief-liberaal) and Mr. J. Loudon (liberaal).
  • In The Netherlands , there was from February 1, 1862 to February 10, 1866 the cabinet Thorbecke II, with Mr. J.R. Thorbecke (liberaal) as prime minister.
  • In the year 1862: Source: Wikipedia
    • The Netherlands had about 3.6 million citizens.
    • January 16 » Hartley Colliery disaster: Two hundred and four men and boys killed in a mining disaster, prompting a change in UK law which henceforth required all collieries to have at least two independent means of escape.
    • March 23 » American Civil War: The First Battle of Kernstown, Virginia, marks the start of Stonewall Jackson's Valley Campaign. Although a Confederate defeat, the engagement distracts Federal efforts to capture Richmond.
    • April 5 » American Civil War: The Battle of Yorktown begins.
    • June 8 » American Civil War: Battle of Cross Keys: Confederate forces under General Stonewall Jackson save the Army of Northern Virginia from a Union assault on the James Peninsula led by General George B. McClellan.
    • September 2 » American Civil War: United States President Abraham Lincoln reluctantly restores Union General George B. McClellan to full command after General John Pope's disastrous defeat at the Second Battle of Bull Run.
    • November 7 » American Civil War: Union General Ambrose Burnside was assigned to command the Army of the Potomac in Antietam, Maryland. After Union General George B. McClellan refused to pursue Confederate General Robert E. Lee’s Army of Northern Virginia after their retreat from the Battle of Antietam.
  • The temperature on November 15, 1925 was between -3.7 °C and 3.2 °C and averaged -0.5 °C. There was 0.1 mm of rain. There was 3.3 hours of sunshine (37%). The average windspeed was 2 Bft (weak wind) and was prevailing from the south. Source: KNMI
  • Koningin Wilhelmina (Huis van Oranje-Nassau) was from 1890 till 1948 sovereign of the Netherlands (also known as Koninkrijk der Nederlanden)
  • In The Netherlands , there was from September 19, 1922 to August 4, 1925 the cabinet Ruys de Beerenbrouck II, with Jonkheer mr. Ch.J.M. Ruys de Beerenbrouck (RKSP) as prime minister.
  • In The Netherlands , there was from August 4, 1925 to March 8, 1926 the cabinet Colijn I, with Dr. H. Colijn (ARP) as prime minister.
  • In the year 1925: Source: Wikipedia
    • The Netherlands had about 7.3 million citizens.
    • February 15 » The 1925 serum run to Nome: The second delivery of serum arrives in Nome, Alaska.
    • May 1 » The All-China Federation of Trade Unions is officially founded. Today it is the largest trade union in the world, with 134million members.
    • September 3 » USSShenandoah, the United States' first American-built rigid airship, was destroyed in a squall line over Noble County, Ohio. Fourteen of her 42-man crew perished, including her commander, Zachary Lansdowne.
    • September 8 » Rif War: Spanish forces including troops from the Foreign Legion under Colonel Francisco Franco landing at Al Hoceima, Morocco.
    • September 17 » Frida Kahlo suffers near-fatal injuries in a bus accident in Mexico, causing her to abandon her medical studies and take up art.
    • November 28 » The Grand Ole Opry begins broadcasting in Nashville, Tennessee, as the WSM Barn Dance.


Same birth/death day

Source: Wikipedia

Source: Wikipedia


About the surname Begemann

  • View the information that Genealogie Online has about the surname Begemann.
  • Check the information Open Archives has about Begemann.
  • Check the Wie (onder)zoekt wie? register to see who is (re)searching Begemann.

When copying data from this family tree, please include a reference to the origin:
Peter van Elzelingen, "Genealogy Van Elzelingen, Oudenes en de Kwaasteniet", database, Genealogy Online (https://www.genealogieonline.nl/genealogie-van-elzelingen/I510337.php : accessed June 13, 2024), "Ds. Adriaan Jacob Begemann (1831-1925)".