He is married to Janneken Volbrecht.
They got married
Child(ren):
Ene Pieter Swaenepoel betaal belasting in Zuienkerke van 1644 tot 1652. Hy word as meulenaar aangedui. In 1653 betaal iemand anders dit, wat kan aandui dat hy die dorp verlaat het [1]. Zuienkerke is sowat 6 km van Nieuwmunster.
Die adminstratiewe afbakening van die grense hier ‘n ingewikkelde kwessie. Pieter was vir sekere doeleindes gesetel in Zuienkerke en vir ander in die entiteite langsaan. Vertè et al argumenteer egter oortuigend dat die Pieter van Zuienkerke die pa van Jan Swaenepoel, pa van die stamvader was, waarvan een faktor is dat beide meulenaars was. Sulke ambagte is dikwels van vader na seun oorgedra.
The data shown has no sources.