He had a relationship with Rachel Margaretha Joubert.
Child(ren):
{geni:about_me} 1) A.G.V. Koors is Adriaan na Krugerspost (Lydenburg). Tobias bly op Rustplaas. Koors dryf boere na die Hoëveld. Regering riul beeste vir grond by Swazi’s. Adriaan riul Krugerpost vir Klipbank en Nooitgedacht naby Bethal van Koos Burger. Adriaan trek in 1865 na die Hoëveld na Klipbank, Ermelo distrik. ‘n W Steenkamp (Welgelegen) en ene Joubert (te Poortjie, hiudig Uitkomst) was reeds daar. Klipbank was die eerste eiendomplaas wat iutgemeet (4 bakens, 1 uur op perd se stap iutmekaar) en gerigestreer was. Was egter nie die eerste bewoonde grond nie.
2) Adriaan se 2de huwelik misluk na 1 jaar.
3) Gedurende 1899-1902 was hy op komando en reeds 77 jaar oud met die iutbreek van die A.B.O.Hy het op 80 die hele oorlog saam met die burgers in die veld deurgebring en nooit gevang.
4) Deur sy hele lewe was hy nooit siek nie. Het 13 kinders gehad; 4 as kinderjies oorlede.
Adriaan Smuts | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Rachel Margaretha Joubert |