(1) She is married to Casperus Johannes Bester.
They got married on March 14, 1756, she was 24 years oldSouth Africa.
Child(ren):
(2) She has/had a relationship with ??.
{geni:about_me} '''b3 Pieter''' * Nederland, gesterf: voor 22 Aug 1756. Het aanvanklik op Stellenbosch
gewoon, later op Uilkraal (Bredasdorp). Sy kinders was reeds
Melkbossers; getroud: 15 Jun 1721 Sara du Buis, gedoop:
Simondium-kerk 11 Nov 1701, gesterf: 1766
'''c5 Maria Elisabeth''' * 7 Jul 1731, getroud: 27 Oct 1748 Hermanus Pieterse, gedoop: 19 Sep
1717; hertroud: 14 Mar 1756 Casparus Bester; opnuut hertroud: 12 Mar
1780 Johannes Gideon de Wege, gedoop: 8 Nov 1750.
--------------------
Prof CGS de Villiers: Familie Swart in SA; p328.
Maria (b3c5) x 27.10.1748 met Hermanus Pieterse (a1b2). 2 seuns nl. Petrus Johannes (a1b2c1) Pieterse, ~ 01.11.1750, en Bernardus Jacobus (a1b2c2) Pieterse, ~ 01.10.1752 (x met 'n sekere Elisabeth Maria Swart) is uit die huwelik gebore.
Maria (b3c5) xx 14.03.1756 met Casparus Bester (b1). 4 seuns en 3 dogters is uit die huwelik gebore (b1c1-c7).
Maria (b3c5) xxx 12.03.1780 met Johannes Gideon de Wege (a1b11). Maria was voor 20.11.1803 reeds oorlede, want op 20.11.1803 hertrou die wewenaar JG de Wege met Elisabeth Petronella Boshof (b4c2), ~ 17 09.1780.
Vlg die Swart geslagsregister van CC de Villiers en Parma was Maria (b3c5) 'n vierde maal getroud. Die bruidegom word Bernardus Jacobus Pieterse genoem.
Laasgenoemde kan alleen a1b2c2 wees (~01.10.1752). Hy was dan 21 jaar jonger as die bruid, maar ook HAAR SEUN. Bernardus Jacobus Pieterse (a1b2c2) was op 02.05.1775 reeds hertroud met Margaretha Brits voordat sy moeder, Maria (b3c5), weduwee van Casparus Bester, in 1780 haar derde huwelik met JG de Wege gesluit het. Uit bostaande is dit duidelik dat sy nie 'n vierde huwelik kon sluit as haar derde man, JG de Wege haar oorleef het nie.
{geni:marriage_order} 2
Maria Elizabeth Swart | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) 1756 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Casperus Johannes Bester | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(2) | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
?? |