{geni:job_title} Silversmith
He is married to Antie Steyn.
They got married on January 31, 1717 at , he was 26 years oldCape Town, Western Cape, South Africa.
{geni:event_description} 31 d:o
Martinus Prins, van Frijburg, jongm: en Anna Steijn van Cabo
jonge dogter.
Transcribed by Richard Ball and Corney Keller. Source http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-marriages-1713-1756/168-cape-town-marriages-1717
Child(ren):
{geni:occupation} Silversmith
{geni:about_me} First name variants: Marthinus / Martinus
Surname variants: PRINS / PRINZ
His name in SAG 12 page 236 is listed as Marthinus Prins.
Marthinus PRINTZ / PRINS, van Freiburg in Duitsland afkomstig, het in 1715 as soldaat in Tafelbaai voet aan wal gesit. Binne 'n jaar het hy burgerskap verkry en hom as silversmid in Kaapstad gevestig, waar hy op 31 Januarie 1717 met Anna STEYN in die huwelik getree het.
Net een seun is uit hierdie huwelik gebore, want Martinus is ongeveer drie jaar later oorlede. Die seun Johan David, wat in 1717 gebore is, het op 26 Mei 1737 met Rachel Wieret getrou. Op 13 Oktober 1743 het Josina van den Heever sy tweede vrou geword.
Johan David was die vader van dertien kinders, waarvan vyf waarskynlik jonk oorlede is: (1) Anna Rachel (1738), (2) Johannes David (1750), (3) Douw Gerbrand (1754), (4) Pieter Jacobus (1760) en (5) Susanna Hester (1769).
Die ander was:
(6) Anna Maria (1744), getroud 21.2.1762 met William Williams, van York.
(7) Josina Jacoba (1746), getroud met Floris Brand.
(8) Elisabeth Johanna (1748), getroud met Hendrik Brand
(9) Jurgen Marthinus (1752), getroud met Agatha Kraaijwinkel; 6 kinders.
(10) Maria Emerentia (1756), getroud met Franciscus Xaverius Jurgens.
(11) Douw Gerbrand (1758), getroud 9.3.1788 met Anna Elisabeth Smuts; 6 kinders.
(12) Josina Hendrina (1762), getroud 30.3.1800 met Richard Fettell, van Deal in Engeland.
(13) Lodewijk August (1764), getroud met Maria Christina Olwagen; 4 kinders.
Sommige van die afstammelinge het hul mettertyd in die Koue Bokkeveld gevestig. In die distrik Ceres woon daar vandag ongerveer twintig families Prins wat hul hoofsaaklik toelê op vrugteboedery en veeteelt. Baie van hulle is suksesvolle en vooraanstaande boere. Die naam word egter ook aangetref onder die geleerde beroepe. Die Prinse is veral evangeliedienaars, onderwysers en sakemanne. Die afstammelinge het in getal taamlik toegeneem en die familie Prins is vandag oral in die Unie bekend.
Bronne:
Saamgestel deur:
Margaret Ruston (nee Prins) (XXXXX@XXXX.XXX)
Arrived 1715 as soldier. 1716 burger.
Marthinus /Prins SV | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
1717 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Antie Steyn |
The data shown has no sources.