BIOGRAPHY: Die dogter Neeltjie moes kwaai veg weens 'n onsuksevolle aanrading deur Robert van Batavia in Oktober 1712. Sy het so kwaai geveg dat dit eintlik Robert van Batavia was met moeilikheid uit haar kloue ontsnap het. Ongeag dat die aanranding misluk het word Robert van Batavia tot dood gestraf.
{geni:about_me} OLIVIER
Ockert Corneliszoon Olivier * Nederland c.
1645 a. in Tafelbaai 1671 (26.-) (s.v. Cornelis
Olivier v. Ouwer-kerk, Schouwen-Duiveland,
Nederland) as jongman het hy twee buite-egtelike
kinders by Maria Janse Visser, vrou v. Willem
Willemse van Deventer gehad † Tulbagh c. 1705
x 5.2.1679 Aletta (Alida) VERWEY/VERWEIJ
(ook aangedui as Alitie Vermoly) v. Woerden,
Nederland, sy besit “Hoogebergsvalleij” en
“Kleine Stinkrivier” by afsterwe asook ’n opstal,
“Vrolijkheid” in Roodezand † Mei 1721 d.v.
Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger v.
Milligen, Nederland
b6 Neeltje (Cornelia) ≈ 15.4.1685 † voor 1721 Unmarried
X 2 Okt 1707 Cent Jantz v. LEIDEN wew. en baastuinier + c. 1718 (MOOC 8/5 131 en MOOC 8/6 63), XX Christiaan SPRIGT.
Robert VAN BATAVIA, slave, convicted and executed for her attempted rape in 1712.
Cornelia Olivier |
The data shown has no sources.