(2) He is married to Cornelia Nel.
They got married on November 22, 1711 at Cape Province, South Africa.
Child(ren):
Ancestral File Number:progenitor
BIOGRAPHY: Adriaan VAN JAARSVELD het in 1702 by die Kaap aangekom. Hy trou op 22 November 1711 met Cornelia NEL, dogter van Guillaume Nel en Jean de la Batte.
BIOGRAPHY: Hulle het die volgende KINDERS: b1 Adriaan gedoop Stellenbosch 2 Oktober 1712 b2 Albertus gedoop Stellenbosch 30 Sep 1714, X 19 Mei 1743 Maria Jordaan b3 Johanna Catharina gedoop 12 Jun 1716, X Paarl 2 Mei 1734 Jan Basson b4 Susanna gedoop 24 Nov 1719, X Willem Adriaan Nel b5 Hester gedoop 24 Aug 1721, X 13 Maart 1748 Jacob Gerrit van Deventer b6 Catharina gedoop 11 Apr 1723, X Joseph de Klerk b7 Willem Adriaan gedoop 15 Sep 1726, X Elizabeth Jordaan b8 Cornelia gedoop 14 Nov 1728, X Ferdinandus Nel b9 Rijnier gedoop 8 Okt 1730, X 21 Okt 1758 Anna Hendrina Olivier b10 Anna Margaretha gedoop 18 Jan 1733, X Gerrit Nel b11 Engela gedoop 6 Maart 1735, X Stephanus Jordaan
BIOGRAPHY: Hy sterwe teen die einde van 1750. In sy boedel het hy twee plase gehad: die eindomsplaas Bootmansdrift, Onder-Riebeekkasteel aan die Bergrivier, en die leningplaas De Platten Heuvel, geleë by Jonkershoek.
BIOGRAPHY: Bronne: Heese en Lombard
BIOGRAPHY: Saamgestel deur: AM van Rensburg
DEATH: Ook gegee as Feb 1769
"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd">
http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en">Stamvader.Adriaan VAN JAARSVELD het in 1702 by die Kaap aangekom. Hy trou op 22 November
1711 met Cornelia NEL, dogter van Guillaume Nel en Jean de la Batte.
{geni:occupation} Arrived 1706 at the Cape of Good Hope; farmer
Stamvader: Adriaan VAN JAARSVELD het voor 1702 by die Kaap aangekom. Volgens die opgaafrol van 1702 is hy 'n ongetroude vryburger met 'n veestapel van 50 skape. Toe hy teen einde 1750 sterf, het hy 'n redelike sterk boedel nagelaat. Hy het toe twee plase gehad, t.w. die eindomsplaas Bootmansdrift, Onder Riebeeckkasteel aan die Bergrivier en 'n leningsplaas De Platten Heuvel, geleë aan Jonkershoek. Hy trou op 22 November 1711 met Cornelia NEL, dogter van Guillaume Nel en Jean de la Batte.
Bron: SAG VAN JAARSVELD p.13
Sources:
1. Author: C. Pama
Title: Pama I
Abbrev: Pama I
Page: p352
2. Author: C. Pama
Title: Pama I
Abbrev: Pama I
Page: p353
3. Author: Heese, J A en Lombard, R T J
Title: Suid-Afrikaanse Geslagregisters
Abbrev: SAG
Publication: Pretoria. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. Later GISA.
Page: Vol 4 p317
Adriaan (Arie) /van Jaarsveld SV | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1711 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Cornelia Nel |
The data shown has no sources.