He is married to Martha "Marthe Maria" le Febre.
They got married on December 3, 1713 at de Caep de Goede Hoop, Dutch Cape Colony (South A, he was 43 years old.
Child(ren):
van Toulon was "n Franse Hugenoot wat in 1703 reeds in die Kerklike opgawes verskyn. Hy is op 3 Des 1713 getroud metMartha le FEBRE, weduwee van Jacques Pinard. Hy kry die plaas Lustigaan, Klein Drakenstein op 3 Desember 1713 die vorige eienaar was Jacques Pinard die eerste man van Martha le Febre. Hy het die plaas Lustigaan tot 7 Julie 1725 gehad toe koop Louise le Riche die plaas. Hy kry ook die plaas Geelblomsvlei wat ook aan Pinard behoort, omdat hy met die weduwee le Febre, sy vrou verkoop die plaas in 1734 onder die naam Hartebeeskraal aan Heinrich Hop. Die oorspronklikeHartebeeskraal word in 1718 aan Francois Retief verkoop.
In 1701 was Terreblanche in die Land van Waveren. Daar was botsing tussen die vryburghers en die Khoikhoi, toe die Khoi agtervolg word het Jurgen Arend vir Terreblanche gesê dat hy een dood geskiet het, Terreblanche het nie omgegee nie want 20 van sy beeste was gesteel. Toe die twee in die gebergtes gaan was Arend getref deur "n pyl, maar voordat Terreblanche hom kon gaan help het was Arend omsingel deur die Khoikhoi en doodgeslaan. Terreblanche kon darem veiligheid bereik. In 1705 was Terreblanche in die Land van Waveren en het hy die owerheid gevra vir "n pik, graaf en groot hammer om die roete deur die valleij te verbeter. In 1711 was hy die voorman van die padwerkers groep in die gebied. Terreblanche en Imbert het saam geboer in Roodesand.
Hy het ook as "n kneg vir Pieter de Vos gewerk in 1710.
Hulle het 2 seuns en 2 dogters gehad.
1. Stephanus ~ 10 Maart 1715
2. Geertruy ~ 5 Des 1717
3. Martha ~ 5 Des 1717 x Ignatius Ferreira
4. Pieter ~ 16 Nov 1721 + 27 Jan 1795 burger Swellendam x Drakenstein 25 Aug 1748 Petronella Stevens Botma
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
JG le Roux en WG le Roux Klein Drakenstein: Ons Drakensteinse Erfgrond
M Cairns The SecludedValley. Tulbagh: t" Land van Waveren 1700 - 1804
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Estienne (Etienne) "Steven" Terblanche formerly Terreblanche aka Terreblanque | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
1713 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Martha "Marthe Maria" le Febre | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
The data shown has no sources.