Dreyer Tree » Jacques Therond SV/PROG (1668-1739)

Personal data Jacques Therond SV/PROG 

Source 1

Household of Jacques Therond SV/PROG

He is married to Marie Jean des Prez.

They got married May 1697, he was 28 years old.


Child(ren):

  1. Maria Theron  1698-1781 
  2. Marie Theron  1698-1781
  3. Elisabeth Theron  1705-1791
  4. Elisabeth Theron  1705-1791 
  5. Pierre Theron  1709-1778 
  6. Jean Theron  1712-1788 
  7. Thomas Arnoldus Theron  1716-± 1790
  8. David Theron  1718-1786


Notes about Jacques Therond SV/PROG

Jacques THERON is in Mei/Junie 1697 met Maria Jeanne DE PRE getroud. Sy was die dogter van Hercules de Pre. Later word hierdie van in Suid-Afrika Du Preez.

Toe Maria Jeanne se suster, Jacquemina de Pre, se man Abraham Vivier sterf, het Jacques Theron en Maria Jeanne de Pre die dogters grootgemaak. Op sestienjarige leeftyd is die oudste dogter, Elisabeth Vivier, deur die 26-jarige chirurgun, Charles Prieurde Plessis, verlei. Hy was die man van haar eie niggie, Cecilia van Marseveen. Twee jaar later toe Cecilia verwagtend was, volg Du Plessis weer eens vir Elisabeth Vivier na "n kelder. Die historiese aanhaling lees: "in de kelder gegaan zijnde om wijn te tappen door du Plessi gevlogt en weder eenmaal vleeslijk bekent". Jacques Theron het aan de Chavonnes geskryf waarin hy sê: "En ick heb haar gevragh terwijl sij inden arbijt (kraambed) was wie dat die vaeder was, in persense (teenwoordigheid) van desen boeven staende getuijgen, en (sij heeft) niets ander bekent als Saerelt de Plesee" (Aanhaling uit Karel Schoeman, Armosyn van de Kaap, p. 470).

Die stamvader, Jacques THEROND het die volgende brief van sy vader Jaques(sonder die c) THEROND ontvang:

"My liewe kind, Was ek nie bly om van Mnr. Fisquet te hoor dat jy onder die sorg van dir Liewe Heer aan die Kaap woon, getroud is en "n gesin het nie. Dink net watter vreugde dit vir my op my oudag was. My bede is dat ons Liewe Vader my genadig wil wees om voor my dood van jouself te mag verneem aangaande jou welsyn. Ek glo dat die Heer deur Sy goedheid aan hierdie wens sal voldoen mits jy my briefontvang. Jou broer Moyze(Moses) en sy gesin stuur groete, hulle is almal fris en gesond. Hy is na jou vertrek getroud en sy vrou het twee seuns en "n dogter. Hul oudste seun, jou nefie, is ook al getroud en het "n seuntjie. Ook jou ooms Moyze en Pierre Therond met hul vrouens en kinders is almal wel en stuur hartlike groete. Die seuns van jou neef Moyze wens jou met vrou en kinders net die beste toe. Ek woon nou by jou nefie (broerskind) Daniel waar ek volgens Gods wil waarin ek my berus, my laaste dae slyt en ook hierdie brief skryf. Vier van jou ooms Moyze en Pierre se dogters is getroud. Ook hulle stuur groete. Jou neef wat in Calvisson woon en sy hele gesin groet jou. Sy vader, my oudste broer, is sowat agt jaar gelede oorlede, maar sy weduwee is gesond en stuur groete. Dit, my liewe kind, is al wat ek nou het om te skryf. Ek bid onse Liewe Heer om jou in alles te seen wanneer jy hierdie brief ontvang. Rig jou antwoord aan die adres van jou broer Moyze in die voorstad Prescheurs. Aangaande die landsnuus--Dit is op 3 Desember 1718 met tamboer en trompetgeskal in Nimes aangekondig dat Frankryk en Spanje in oorlog verkeer-- Die eerste keer wat dit so gedoen word. Daar word nie meer iets oor ons Godsdiens gese nie. Ons bid in ons huise, maar word fyn dopgehou om te verseker dat ons geen samekomste hou nie. Die oorspronklike galeislawe is vrygelaat, maar twee jaar gelede is nuwes ingesit[aangestel/ingebring]. Jou liefhebbende Vader, Jaques Therond Nimes Languedoc 2 April 1719" (Die Mnr.Fisquet na wie verwys word, is waarskynlik Jean Fisquet van die Cevennes, "n korporaal indiens van die Kompanjie, wat Kaapstad in 1715 besoek het).

KINDERS

b2 Jacobus gebore 7 Jul 1699, X Elisabeth du Toit

b4 Pierre gedoop 22 Sep 1709, X 19 Apr 1732 Johanna Pretorius, XX 29 Jan 1741 Anna du Plessis

Bronne:

Brief verskaf deur Jean le Roux op GenForum, dit verskyn in Kannemeyer se Hugenote-Familieboek

Do you have supplementary information, corrections or questions with regards to Jacques Therond SV/PROG?
The author of this publication would love to hear from you!


Timeline Jacques Therond SV/PROG

  This functionality is only available in Javascript supporting browsers.
Click on the names for more info. Symbols used: grootouders grandparents   ouders parents   broers-zussen brothers/sisters   kinderen children

Ancestors (and descendant) of Jacques Therond

Jacques Therond
1668-1739

1697
Maria Theron
1698-1781
Marie Theron
1698-1781
Pierre Theron
1709-1778
Jean Theron
1712-1788
David Theron
1718-1786

With Quick Search you can search by name, first name followed by a last name. You type in a few letters (at least 3) and a list of personal names within this publication will immediately appear. The more characters you enter the more specific the results. Click on a person's name to go to that person's page.

  • You can enter text in lowercase or uppercase.
  • If you are not sure about the first name or exact spelling, you can use an asterisk (*). Example: "*ornelis de b*r" finds both "cornelis de boer" and "kornelis de buur".
  • It is not possible to enter charachters outside the standard alphabet (so no diacritic characters like ö and é).



Visualize another relationship

Sources

  1. Kriste Family of Royal Tunbridge Wells, Ryan Kriste, Jacques Therond, SV/PROG, January 25, 2016
    Added by confirming a Smart Match
    MyHeritage family tree
    Family site: Kriste Family of Royal Tunbridge Wells
    Family tree: 78356653-1

Matches in other publications

This person also appears in the publication:

Historical events

  • The temperature on December 2, 1739 was about 7.0 °C. Wind direction mainly south. Weather type: geheel betrokken regen. Source: KNMI
  •  This page is only available in Dutch.
    Van 1702 tot 1747 kende Nederland (ookwel Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden) zijn Tweede Stadhouderloze Tijdperk.
  • In the year 1739: Source: Wikipedia
    • January 1 » Bouvet Island, the world's remotest island is discovered by French explorer Jean-Baptiste Charles Bouvet de Lozier.
    • February 17 » The Battle of Vasai commences as the Marathas move to invade Portuguese-occupied territory.
    • February 24 » Battle of Karnal: The army of Iranian ruler Nader Shah defeats the forces of the Mughal emperor of India, Muhammad Shah.
    • March 22 » Nader Shah occupies Delhi in India and sacks the city, stealing the jewels of the Peacock Throne.
    • September 9 » Stono Rebellion, the largest slave uprising in Britain's mainland North American colonies prior to the American Revolution, erupts near Charleston, South Carolina.
    • November 20 » Start of the Battle of Porto Bello between British and Spanish forces during the War of Jenkins' Ear.


Same birth/death day

Source: Wikipedia

Source: Wikipedia


About the surname Therond

  • View the information that Genealogie Online has about the surname Therond.
  • Check the information Open Archives has about Therond.
  • Check the Wie (onder)zoekt wie? register to see who is (re)searching Therond.

The Dreyer Tree publication was prepared by .contact the author
When copying data from this family tree, please include a reference to the origin:
Hendrik Dreyer, "Dreyer Tree", database, Genealogy Online (https://www.genealogieonline.nl/dreyer-tree/I2588.php : accessed January 26, 2026), "Jacques Therond SV/PROG (1668-1739)".