(1) He is married to Jacomina Visser.
They got married on November 18, 1714 at Kaapstad, Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika, he was 24 years old.
Child(ren):
Event (Death of Spouse).
(2) He is married to Jacoba de Waal.
They got married
Johann Heinrich MUNNIK (volgens W. Schmidt was die oorspronklike naam Mönnich), is in 1690, as die seun van Hinrich Mönnich te Hildesheim in Duitsland gebore. Later het hy sy naamMunningh geteken. Hy het in 1713 as soldaat gedien en twee jaar later burgerskap verkry. Op 18 November 1714 is hy in die huwelik bevestig met Jacomina VISSER. Hulle twee kinders was:
(1) Jan Albertus (1716), getroud met Jacoba DE WAAL.
(2) Gerrit (1717).
Die Munnik-gesin het ‘n huis in Oliphantstraat in Kaapstad gehad. In 1740 het Munnik 600 guldens betaal vir die konsessie om wyn in Rondebosch te verkoop.
Bronne:
“Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys
Johann Heinrich Munnik | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) 1714 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Jacomina Visser | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
(2) | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
The data shown has no sources.