Dreyer Tree » Niclaes van der Berge (1650-????)

Personal data Niclaes van der Berge 

  • He was born in the year 1650.
  • He died in Nederland.

Household of Niclaes van der Berge

He is married to Lisbeth Louwijs.

They got married


Child(ren):

  1. Jacobus van der Berg  1671-1714 


Notes about Niclaes van der Berge

Jacobus VAN DEN BERG (oorspronklik Van Bergen) is op 8 Februarie 1671 in Breskens, Zeeland gedoop. Hy trou op 8 Oktober 1700 met Jacomina CARTENIERS van Oudenaarde in Vlaandre en verwek sewe kinders, 2 seuns en 5 dogters by haar. Hy is die stamvader van die meerderheid draers van hierdie van in Suid-Afrika.

Hy het hy 'n verhouding met Alida CORNELIS, gedoop 15 Maart 1676 dogter van Cornelis Claasen en Catrijn van Malabar. Kind uit hierdie verhouding:

Miggel gedoop 13 November 1689.

Jacobus van den Berg was vermoor in die huis van Catharina Bombam en Robbert Jansz in 1714.

Volgens Heese, Reg en Ongereg, p 143

Jan Adam Peugel, 33, burger en skoenmaker, Corbach. Moord op

Jacobus van den Bergh. Voortvlugtende; lewenslank verban,

besittings gekonfiskeer. CJ 783, no 6 1.11.1714- 22.11.1714

CJ 783, no 9 11.7.1715 - 13.7.1715

Tweedens word Jacobus Johannes VAN DEN BERG gebore in Utrecht, Nederland op 15 Februarie 1745 genoem. Hy het as hoofchirurg op die skip De Jonge Samuel in 1775 in die Kaap aangekom. Die volgende jaar het hy met Elizabeth KAMPgetrou. Sy was die dogter vanJacob Kamp en Elizabeth Arendse (Sy was 'n slaaf gewees). By haar het hy nege kinders verwek. Ná haar dood is hy in 1798 met Maria Verwey getroud by wie hy vyf kinders verwek het. Dit word ook genoem dat hy 'n welgestelde handelaar en uitvoerder was.

Lady Anne Barnard maak in 1798 in een van haar briewe melding van 'n jongmeisie, Catharina van den Berg, wat teen die sin van haar vader met 'n Engelse kaptein wou trou. Die Kaapse dames wou haar nie besoek nie - 'She had a dash of the Blew, her mother's mother having been a slave,' (Aangehaal in Celestine Pretorius, "Al

Laggende en Pratende" p 43. Die persoon was b3 Catharina Elizabeth van den Berg gedoop 11 November 1781, X Hamilton Ross. Hierdie 'dames' het dus verwys na Catharina Elizabeth se ouma Elizabeth Arendse wat 'n slaaf was, en daarom het hulle haar vermy en haar nie besoek nie.

Volgende kom Dirk Jans VAN DEN BERG van Bremen wat op 20 November 1729 met Anna HEYLON van Mauritius trou. Sy was die weduwee van Jacobus VAN LAAR. Hulle het twee kinders een seun en een dogter gehad.

Dan weet ons van Willem VAN DEN BERG van Wageningen wat op 31 Oktober 1784 met Sara WAGENAAR trou. Klaarblyklik het hulle slegs drie dogters gehad.

Daar is ook rekord van Matthys (Matthias) VAN DEN BERG van Munster wat op 4 Maart 1798 met Geertruida BRITZ getroud is. Hulle het vier seuns en eendogter gehad.

Navorsing te danke aan:

Bydrae te danke aan:

Sam van den Berg '; document.write(''); document.write(addy_text23328); document.write(''); //-->\n

Afrikaans Webblad: http://www.vandenberg.co.za/stamvaders.htm

English Web page: http://www.vandenberg.co.za/progenitors.htm

Do you have supplementary information, corrections or questions with regards to Niclaes van der Berge?
The author of this publication would love to hear from you!

Ancestors (and descendant) of Niclaes van der Berge

Niclaes van der Berge
1650-????



With Quick Search you can search by name, first name followed by a last name. You type in a few letters (at least 3) and a list of personal names within this publication will immediately appear. The more characters you enter the more specific the results. Click on a person's name to go to that person's page.

  • You can enter text in lowercase or uppercase.
  • If you are not sure about the first name or exact spelling, you can use an asterisk (*). Example: "*ornelis de b*r" finds both "cornelis de boer" and "kornelis de buur".
  • It is not possible to enter charachters outside the standard alphabet (so no diacritic characters like ö and é).



Visualize another relationship

The data shown has no sources.

About the surname Van der Berge


The Dreyer Tree publication was prepared by .contact the author
When copying data from this family tree, please include a reference to the origin:
Hendrik Dreyer, "Dreyer Tree", database, Genealogy Online (https://www.genealogieonline.nl/dreyer-tree/I1996.php : accessed January 7, 2026), "Niclaes van der Berge (1650-????)".