Hij is getrouwd met Sara van Wijk aka van Wÿck.
Zij zijn getrouwd op 31 januari 1716 te Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South, hij was toen 27 jaar oud.
Kind(eren):
"The bode of the Orphan Chamber was responsible for maintaining a roll of all those summoned to appear before the Chamber, or whowished to make representations to it, and he was required to deliver summonses in person. Isacq d’Algué held this position virtually until his death. He would have received 20 gulden a month in pay, plus an expense allowance of 8 realen (1 real = 19 stuiwers), a grand total of 354 gulden annually,
; We know that in July 1737, he had a house and garden called “Het Rodehek” (The Red Gate), somewhere near the Company Garden in Cape Town, on the banks of a river, perhaps the Fresh River, now canalized under Adderley Street. The property on the slopes of Table Mountain that Nicolaus Laubscher had acquired in 1708 and named “Oranjezigt,” where the suburb of that name is now, may have been close by. How long Isacq may have lived there is impossible to say based on information presently available.
Whether in his official capacity with the Orphan Chamber or otherwise, he was a frequent attender of estate sales, where he bought, not only slaves (see below), but porcelain dishes, silver spoons, gold buttons, books, bird cages, and on one occasion a peacock’s tail fan. Such purchases suggest a certain degree of prosperity, and the books, a thinking man, perhaps what would later be called an intellectual.
Johann Augustinus and Sara had six children of whom we know:" - Peter Dreyer
In 1742 he tried to start a Lutheran congregation with some other German colonists at the Cape.
In April 1708, Johann Augustinus matriculated as “Johannes Augustus Dreyer Holsatus [i.e., of Holstein]” into the university in Rostock: his name is listed in the Rostocker Matrikel (the university admissions register).
Dit mag wees dat hulle in die vyf jaar waarvoor ons geen rekord het nie, per skip in Sardinia geland het, wat in 1708 deur die Royal Navy onder Admiraal Leake oorwin is en deur die Britte regeer istot die Vrede van Utrecht. As ‘n geleerde jong man het JAD Latyn geken en kon dus met Spanjaarde en Katalane kommunikeer. ‘n Tydperk in Sardinia sou Johann se keuse van die skuilnaam Isaac D’Algue, waaronder hy in die Kaap aanland, kon help verklaar – maar verklaar nog nie waarom ‘n skuilnaam nodig was nie. As hy op ‘n stadium in Alghero in Sardinia (Alguer in Katalaans) was, verklaardit miskien die keuse van d'Algué (seewier): "Il nome di Alghero sembra provenga da aliga (“alga, erba marina”), che sarebbe stato trasformato in S’Alighera (“Luogo dell’Alga”), che è il nome della città nella lingua dei paesani dei dintorni" [Alberto Ferrero Della Marmora, Voyage en Sardaigne (Turin-Paris, 1839)]. Hier het hy moontlik ‘n paar jaar lank gebly en miskien tussen Alghero en Barcelona gereis met vragte graan en ander goedere.
Alghero in daardie dae was ‘n vuil, agterlike en gevaarlike plek, met malaria endemies aan die hele Sardinie – nie ‘n plek waar ‘n mens onbepaald sou wou bly nie. Vyf jaar later, op 8 Nov 1713, slaan JAD (en sy neef Johannes Frank?) dan ook uit in die Kaap, aan boord van die VOC skip Nesserak op‘n vaart van Texel na Batavia. (Sien Appendix X)
Dit is ‘n vraag hoe JAD as ‘n adelborst (‘n junior skeepsoffisier, vertaal as “midshipman”, “which is a rank in thenavy intermediate between that of naval cadet and that of sub-lieutenant. A marine in training – so called because stationed amidships when on duty”), dit reggekry het om die Nesserak aan die Kaap te verlaat en Bode van die Weeskamer daar te word. ‘n Redelike moontlikheid is dat hy Kaptein Zegers van die Nesserak kon omgekoop het. Die VOC van daardie tyd was bekend as uiters korrup. Dit kanook wees dat hy Zegers geken het uit sy tyd in die Hollandse vloot in die westelike Mediterreense See tydens die “War of the Spanish Succession.” Dit is baie waarskynlik dat Zegers ook voor vertrek goed geweet het dat hy vyftien verstekelinge aan boord het. Al die verstekelinge, onder wie waarskynlik Johannes Frank aangesien hy nie lid van die bemanning was nie maar wel in die Kaap aangekom het, is in die Kaap aan wal gesit.
Johann Augustinus arriveer dus op 25-jarige ouderdom aan die Kaap as ‘n geleerde man met onder meer ‘n kennis van Latyn en ‘n swierige handtekening. Dit verklaar in ‘n mate hoe hy so vinnig kon opgang maak.
Skaars iets meer as ’n jaar na sy aankoms aan die Kaap aan boord van die Nesserak, word Isacq d'Algué op 2 Mei 1715 aangestel as bode van die landdros en heemrade (messenger of the court) vir Stellenbosch en Drakenstein (soos die Paarl eers genoem is) onder die naam Johannes Augustus. Agt maande later op 31 Januarie 1716 trou hy met die 17-jarige Sara van Wijk (geb 20.11.1699; gedoop 29.11.1699), dogter van Arie VAN WYK (AFN:4B4Q-9S) en Cornelia HELM(ES), die weduwee van Johannes van den Bosch, (AFN:3XD7-2K en -4W) van Drakenstein. Haar pa Arie of Adriaan is in Amsterdam in die provinsieNoord-Holland in die Nederlande gebore en het in 1676/78 in SA aangekom. Haar ma is op 16 Sept 1673 gebore, een van die nege kinders van Hans HELM (AFN:3XD7-1D) en Geertruy WILLEMSE (AFN:3XD7-2K). Arij (Arie/Adriaan) van Wijk (b Amsterdam Holland 1656, d Stellenbosch SA between 1712-1717) Cornelia Helm (b Kaapstad Kaapkolonie 1673, d after 1712) Father Hans Helm and Mother Geertrui Willemse. Cornelia’s siblings were named: Margaretha, Maria, Geertruyd, Dirkje
Cornelia was the widow of Johannes van den Bosch, with whom she had two children: Catharina and Johanna. Arie and Cornelia had the following children: Roelof, Aletta, Willem, Sara, Adrianus, Maria, Gerrit Arie, Catharina, Hester
Peter R Dreyer wys daarop dat JAD geld moes gehad het met syaankoms aan die Kaap.Baie aankomelinge sonder geld moes vir jare as kneg werk voordat hulle miskien gelukkig genoeg was om met hul werkgewer se weduwee te trou en so opgang te maak. Nie Isacq nie. Binne ‘n jaar of twee trou hy met die jong dogter van ‘n vooruitstrewende burger, kort daarna begin hy slawe aankoop en uiteindelik word sy seuns die eienaars van gesogte eiendomme.
So is dit byvoorbeeld interessant om die volgende oor hom te lees in TANAP se
Resolutions of the Council of Policy of Cape of Good Hope
Cape Town Archives Repository, South Africa
Reference code: C. 103, pp. 80-85.
Dingsdag den 2 Julij 1737, voormiddags.
Alle present.
Op het ingediende versoekschrift van Hendrik Albertus Gildenhuijsen, [1] het daarbij gevoegd zijnde getuijgenis van zijne moeder, stiefvader en voogden ingesien zijnde, [2] is derhalven goedgevonden dat de versogte brieven van veniam aetalis aan hem sullen worden verleend, op dat hij, dus doende in staat gesteld worde[n] om zijne eijgene saaken in het vervolg behoorelijk te kunnen waarneemen.
Sijnde voorts volgens het geresolveerde van den 18 der eeven gepasseerde maend Junij niet alleen een groote camer van de wed. Van Laar, [3] welkers huijs aldernaast des E. Comps. thuijn geleegen is, tot het bergen der reets gedroogde lijwaaten enz. voor een zomma van Rxs. agt ter maand ingehuurt, maer ook boovensdien een camer en pakhuijs van den bode der weescaamer, lsaacq Dalque, [4] insgelijx voor agt Rijxds. maandelijx, aangesien desselfs huijs en thuijn, Het Rodehek genaemt, seer geleegen legt om een tweede wasch plaats voor de nog nat zijnde pakgoederen der E. Comp. aan de daar voorbij loopende rivier te approprieeren, gelijk daarmeede al een begin gemaekt zijnde, sulx een merkelijken voortgank in het wasschen en drogen der voormelte pakken met lijwaten komt te geeven.
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Johannes Augustus /Dreyer Dreijer | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1716 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Sara van Wijk aka van Wÿck | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.