(1) Hij is getrouwd met maria jacobsdr van der WAAL.
Zij zijn getrouwd op 11 mei 1783 te goudswaard, hij was toen 27 jaar oud.
Kind(eren):
(2) Hij is getrouwd met ariaantje bastaanse BOENDER.
Zij zijn getrouwd op 27 april 1787 te goudswaard, hij was toen 31 jaar oud.
Kind(eren):
Betekenis: Van die Merwede of Merwe, 'n rivier in Nederland wat verby Dordrecht vloei. Aan dié rivier was ook 'n kasteel met dié naam, wat vandag 'n murasie is.
Stamvader: Willem Schalksz(oon) van der Merwe. Volgens die register van die Kaapse gemeente was hy van Oud-Beyerland (tussen Dordrecht en Rotterdam, Nederland), en volgens die resolusies van die Polit ieke Raad was hy van Broek. Hy was 'n seun van Schalk van de Merwe, boer in Oud-Beyerland, en 'n kleinseun van Willem van de(r) Merwe, van wie die tans nog bestaande familie Van de Merwe in Nederland ook afstam. Kom hier aan as haakbusskutter op die skip Dordrecht; burger in 1661. In 1663 het hy weer in diens van die V.O.C. getree as adelbors belas met landbon; was daarna 'n vrykneg en het op 23.3 .1677 van die V.O.C. verlof gekry om saam met Pieter van der Westhuizen grond in Houtbaai te bewerk (d.i. die plaas "Kronendal", waarvan die Kaaps-Hollandse opstal vandag nog bestaan). Hierdie ooreenk oms is in 1681 gekanselleer en dié plaas is toe in vrye eiendom aan Willem toegeken. Die plaas "De Hoop" in Klein Drakenstein, wat in 1692 aan Willem se seun Schalk Willemsz van der Merwe toegeken is, was dus die tweede en nie die eerste plaas wat aan 'n Van der Merwe in Suld-Afrika toegeken is nie. Oorl. 12.7.1716. Trou 9.9.1668 met Elsje Cloete, dogter van Jacob Cloete (13 kinders).
Wapen: Die Suid-Afrikaanse Van der Merwes voer waarskynlik sedert die einde van die vorige eeu die wapen van die ou adellike familie Van de Merwe(de), nl.: In rooi 'n silwer dwarsbalk vergesel van 15 goue pennings, bo 5 en 4 en onder 3, 2 en 1. Helmteken: drie silwer volstruisvere. Skildhouers: twee goue griffioene. 'n Afbeelding is in die Elliott-versameling van die Kaapse Argief. Daar word vand ag in Nederland aangeneem dat ons stamvader se oupa Willem stam uit 'n tak van dié familie wat afstam van Cornelis van der Merwede, geb. ca. 1495, oorl. ná 1547, 'n boer in Etten (Gelderland, Nederlan d), wat 'n onwettige kleinseun was van Dirk ("Dolle Dirk") van de Merwede uit die eerste helfte van die 15de eeu, een van die laaste lede van die ou geslag. Vanweë gebrek aan dokumente uit dié tyd kan hierdie stelling egter nie bewys word nie.
dirk arijsz van de MERWE | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) 1783 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
maria jacobsdr van der WAAL | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(2) 1787 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
ariaantje bastaanse BOENDER |
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.