Daar word vertel dat Pieter Josua baie sterk was. Op 'n foto van hom kan sy dik vingers duidelik gesien word. Toe hulle gereed was om van die Kolonie na die Vrystaat te trek en die wa swaar gelaai was, het hy die een agterwiel opgelig, weer laat sak en gese:"So ja, nou kan ons maar trek. Op 7 Maart 1857 was hy en sy eggenote nog doopgetuies op George. Oorlede 05/06/1892, 85j1m6d op Rygersberg distrik Kroonstad.
Added via a Smart Match
MyHeritage family tree
Family site: Joubert Jacobus Francois Web Site
Family tree: 120597381-26