vermoedelik pas hy hier in, is egter nie in SAG nie, moontlik laat lam op ander plek gedoop. As dit so is, is sy een dogter na sy oudste suster vernoem, wat vermoede verstewig.
Birth: 19 Jun 1816 Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Chr: 23 May 1817 Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Will: 27 Dec 1887
Death: 25 Aug 1894 Fouriesburg, Vrystaat
Burial:
Marriage: 1841 Kaap Kolonie, plek onbekend
Father: Jan Dirk VAN DEN BERG (b 1792)
Mother: Helena Christina CARELSE (b 1778)
Other spouse: Barbara Maria Sophia Catharina BRIEL (m 4 Aug 1873)
HUSBAND NOTES: Jan Dirk VAN DEN BERG
Birth(1): (KAB VC676) NGK, ten tye van sy geboorte is sy ouers
woonagtig in die veldkornetskap van veldkornet Christiaan Cloete.
Chr(2,1): (KAB VC676) NGK, as getuies teken Jacobus Petrus Karelze,
Maria Susanna Karelze, Cornelis Lodewyk van den Berg en Magdalena
Christina van Tonderen.
Will: (VAB B1283) Hulle gemeenskaplike testament word opgestel en
onderteken terwyl hulle woon op die plaas Middelvaly, Gatsrand,
Potchefstroom. As getuies teken WJ van Tonder en HS Jacobs.
Death(3): (VAB B1283) Hy is begrawe in Fouriesburg begraafplaas met 'n
sandsteen grafsteen in die vorm van 'n kis, teen 2009 is die geskrewe
gedeelte van die steen reeds redelik verweer.
General: (VAB B1283) Hy het nog 7 kinders uit sy tweede huwelik,
waarvan ek nog nie die name het nie.
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.