Hij is getrouwd met Elizabeth Desbordes.
Zij zijn getrouwd
Kind(eren):
Goeiemiddag Blignaut- kenners,
Ek het 'n brief van mnr CL Blignaut van die VSA ontvang waarin hy meld dat hy, met die hulp van 'n familielid, navorsing in Monthelon in Frankryk laat doen het oor stamvader Jean BLIGNAUT.
Volgens M Boucher se French Speakers at the Cape: the European background 1983 bl.231 is daar vyf kinders vir Pierre Blignaut en Elisabeth Desbordes in Fankryk gebore voor die herroeping van die Edik van Nantes en voordat die gesin na Amsterdam uitgewyk het. Die oudste was Jean, gedoop 3.6.1677. Prof Boucher meld: "the
Jean Blignaut who came to the Cape cannot have been the son christened at Chaltrait in 1677. He was evidently born in Amsterdam, where the baptisms of two of his brothers are recorded".
Mnr Blignaut se navorsers het die volgende inskrywing in die plaaslike kerk se rekords in Monthelon gevind: "20 September 1686, doop van Jean, seun van '''Pierre Bleignot en ElisabethDesbordes.''' Peetpa Jean de Villiers 'n peetma Nicole Thibault". Hy vermoed dat die eerste seuntjie Jean jonk oorlede is en dat hierdie Jean wat in 1686 gedoop is die Blignaut-stamvader in SA is.
Vriendelike groete,
Juna Malherbe
Pierre Blignaut and his wife Elisabeth Desbordes followed their son, Jean to South africa in 1726 and stayed in the Cape till their death. He was a farrier in Monthelon, France.
Pierre Blignaut | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Elizabeth Desbordes | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree
Family site: van Wyk Web Site
Family tree: Francis van Wyk
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree
Family site: NIEMAN Web Site
Family tree: NIEMAN Family Tree