Arriveer te Kaapstad
Hij is getrouwd met Sara van der Schulp.
Zij zijn getrouwd op 16 juni 1679 te Cape Town, South Africa, hij was toen 23 jaar oud.
Kind(eren):
Dirk Couche (Coetsee) (1655 – 1725) was was die Hoofdheemraad (Kanselier) van die distrik Stellenbosch en Drakenstein an die Kaap de Goede Hoop vir die grootste gedeelte vanaf 1690s tot die vroee 1700s. Hy het ook gedien as kaptein van die Stellenbosch Infantrie en diaken van die Stellenbosch Moederkerk (Nederduitse Gereformeerde Kerk). As kaptein van die Stellenbosch Infantrie, wat die Hugenote ingesluit het, het hy militere steun gegee aan die rebelie aan die rebelie van 1706 teen die Goeweneur van die Kaap Willem Adriaan van der Stelagain,wat die Vrijburghers (vryburgers i.e. inwoners wat nie vir die Holandse Oos indiese Kompanje gewerk het nie) wat beskildig is van tiranie , korupsie en omkopery. Couchse is in hegtenis geneem en selle van die kasteel aangehou saam met die ander leiers van die Hugenote, maar is na ‘n jaar ontslaan. Die rebelie het weer in 1707 uitgebreek toe die Hollandse Oos Indiese Kompanje Goeweneur en die amptenare terug geroep Die rede van die rebelie is opgeteken in die Dagboek van Adam Tas.
Dirk Couche as gevestig op Coetsenburg , een van die oudste wynplase aan die Kaap in 1682, die plaas is aan hom gegee deur die Goeweneur Simon van derStel, wat op die oewer van die Eerste rivier aan die voet van die Stellenbosch berge.
Dirk Couche was die stamvader. Van die invloed ryke Couche/Coetsee/ Coetzee in Suid Afrika
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Dirk Coetzee | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1679 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Sara van der Schulp | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree
Family site: Coetzee Web Site
Family tree: Coetzee Family Tree
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree
Family site: Coetsee Web Site
Family tree: soek voorouers