Hij is getrouwd met Marie Grillion.
Zij zijn getrouwd rond 1695.
Kind(eren):
Malherbe, G. H (1974): Stamregister van die Malherbes in Suid-Afrika
p.2 ...Hoe lank Gideon in Nederland was voordat hy in 1688 na die Kaap gekom het, is ook nie bekend nie ... Botha meld dat daar al Malherbes in Dordrecht was sedert 1618.
p.2 ... Dit word algeneem dat die stamvader, Gideon, uit Normandië, in die noorde van Frankryk gekom het, alhoewel sy naam nie voorkom in die lys van Hugenote wat uit Normandië afkomstig is nie (Botha, Hugenote, p.124). Hy het egter sy plaas Normandie genoem.
p.9 ... Waar Gideon sedert sy aankoms tot 1694 gewoon het, is nie bekend nie. Op 18 Oktobrt 1694 is Normandie aan hom toeheken, geleë in Groot Drakenstein, maar hy het nie lank daar gebly nie en het kort na 1700 na die Wagenmakersvallei getrek waar hy die plase De Groene Fonteyn en Hexenberg in besit gekry het.
Gideon Malherbe | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
± 1695 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Marie Grillion |
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree
Family site: Malherbe Web Site
Family tree: Malherbe Family Tree