Let op: Gedoopt (4 oktober 1634) voor geboren (4 oktober 1643).
Hij is getrouwd met Sara Barendsdr Cochet.
Zij zijn getrouwd.
Kind(eren):
Source: Geslagregister van Abraham le Clerq - Van Vogelvalleij na Verre Velde by M D de Klerk., publikasies en dokumente nagegaan is en verder onder kritiese ondersoek deurgeloop het met sekerheid bepaal."eiland Walcheren gedoop is. Hy was die 5de kind van sy ouers. Die doopgetuies by sy doop was Jan Siix en Mari Jacob.oep beoefen soos sy vader te Weststraat in Serooskerke. Hy is oorlede nadat sy jongste seun Joost op 16 Oktober 1678 gedoop is. '''Sy vader se ouers was Pieter Abraham de Clercq en Adria-enken (Adriaentje) Joos Onoff.'''lede (na die 1713 pokke epidemie aan die Kaap.)"nlijst van de Nederduits Gereformeerde Gemeente van Serooskerke, opgetekend inn1686, waarschijnlijjk aangevuld in 1688''''matentegister)rding to Website Rootsweb's World Connect http://worldconnect.rootsweb.com.op see oorlede.lgens doopboeke in die Rijksarchief Zeeland het Pieter de Clercq en Sara Barendz Cachet vier kinders in Serooskerke op Walcheren gedoop. 'n Oudste seun Abraham is op 17 Mei 1670 gedoop maar is as babaoorlede, want op 11 Oktober 1671 is daar weer 'n dopeling met die naam Abraham. Hy sou die stamvader word van die De Klerks in Suid-Afrika. 'n Suster Jannetje word gedoop op 3 Mei 1676 en die jongsteseun Joost op 16 Oktober 1678. Die geboortedatums van die De Clercq-kinders wat aangebied word in die onlangse publikasie, Hugenotebloed in 012sA re van Du T. G. Le Roux, is dus nie juis nie.erhede oor die voorafgaande geslag De Clercqs in Nederland is ook nou ter hand. '''Pieter, vader van die Suid-Afrikaanse stamvader was een van vyf kinders wat uit die huwelik van Pieter de Clercq en Clasyna Cordie gebore is.''' Die kinders se doopdatums is die volgende: Abraham 3 April 1630; Susanna 1 April 1632; Pieter en Saertjie 4 Oktober 1634 en Janneken 21 Januarie 1637. Pieter, vader van dieemigrante was dus een van 'n tweeling. Dit is opvallend dat hoewel hy Pieter gedoop is, hy later as vader by die doopinskrywings van sy kinders, sy eie naam opgee as Pieter Abraham. Onder die vyf persone wat by die doop van Pieter en Saertjie as getuies teenwoordig was, is daar 'n Saertjie de Clercq, en interessant, 'n Anthoni wat sy van as Le Clercq opgee. Ons kan aanvaar dat huile 'n suster en broer was van die doopvader. Daar moes ook ander broers of susters gewees het, onder andere 'n Abraham wat by 'n later doopgeleentheid as getuie verskyn."erkClercq were Pieter de Clercq and Clasyna Cordie of Serooskerke. This was disproved in a reaction by CE Hulstaert, "Reacties en aanvullings op Die herkoms van die de Klerks" (Familia XXVI/1989 no 3 pg 63) based on research by HLJ van der Linden, of the Genealogische Werkgroep van Walcheren.register of Serooskerken.ieter de Clerck (sr) and Clasyna Cordie under the real parents. - on http://www.greeff.info/tng01/getperson.php?personID=I26545&tree=PedigrFAGreeffEsagiords.co.uk/gous/I210.htmlMiddelburg, who died in or before 1687, the year of her arrival at the Cape. The name De Klerk was doubtless originally Le Clercq and the family of French language descent, probably from the north-east of France or the Spanish Netherlands. It is difficult to determine to what extent the De Klerks of the Cape were French-speaking. In addition to Abraham, born at Serooskerke, there was another son Joost at the Cape from the same locality in Zeeland and a daughter Jeanne, born in Middelburg. Sara Cochet, who married Guillaume Dutoit on May 16, 1688, was born in Oost- Souburg, north-east of the port of Flushing. * Boucher.M (1981). French speakers at the Cape: The European Background. Pretoria, UNISA. CHAPTER NINE Cape settlers V: from Flanders to Alsace on the turbulent frontier pp261-2erence: [https://www.myheritage.com/research/record-1-200408511-1-501413/pieter-abrahamsz-le-clercq-de-klerk-in-myheritage-family-trees?indId=externalindividual-920fc0892a536d347ee7bfc58e94e858&mrid=3dbed95eb27d4541b873a5432e343cf3 MyHeritage Family Trees] - [http://www.geni.com/projects/SmartCopy/18783 SmartCopy]: ''Jan 13 2018, 20:21:25 UTC''itage.com/research/record-1-239899341-1-501054/pieter-le-clercq-de-clerck-in-myheritage-family-trees?indId=externalindividual-d097d1237ff4dafbbca5f95ee6af3410&mrid=92f70f35918764d9b7e41061d39b86a0 MyHeritage Family Trees] - [https://www.geni.com/projects/SmartCopy/18783 SmartCopy]: ''Jan 13 2018, 20:22:50 UTC''
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Pieter Abrahamsz de Clerck | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Sara Barendsdr Cochet | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree
Family site: van Eden Web Site
Family tree: van Eden Family Tree