Stamboom Jurrien Hoove » Simon Adriaensz van der Stel (1639-1712)

Persoonlijke gegevens Simon Adriaensz van der Stel 

Bron 1

Gezin van Simon Adriaensz van der Stel

Hij is getrouwd met Johanna Jacoba Six.

Zij zijn getrouwd op 23 oktober 1663 te Haarlem, Netherlands, hij was toen 24 jaar oud.


Kind(eren):

  1. Frans van der Stel  1669-1718


Notities over Simon Adriaensz van der Stel

Goewerneur aan die Kaap.

 

Probeer Standard Encyclopaedia of South Africa, Vol. 11, bladsy 140.

 

Simon VAN DER STEL married Oct 1663 to Johanna Jacoba SIX, daughter of

Willem SIX and Catharina HINLOPEN. The SIX family was a distinguished one. The first few years of the marriage were spent in or near Haarlem, where

the first 3 children were baptised: Willem Adriaan (Wilhelm Adriaen),

another Adriaan, Catharina.

The younger children were baptised in Amsterdam and according to a will

dated 1672, the family occupied a house in the Keizersgracht. The family made plans in May 1679 to depart for the Cape, where he became

Commander on 12 Oct.

Shipping lists from the Vrije See show Simon was accompanied by all his

children. His wife's younger sister, Cornelia SIX, also accompanied them,

but his wife remained behind in Amsterdam where she died in Oct 1700

without seeing her husband again.

The marriage was not a happy one, as indicated by a document in the

municipal records of Amsterdam, in which Simon accuses his mother-in-law of

spreading the rumour that he ill-treated his wife.

He never sent his wife any money from the Cape and after her death, hehad

to be threatened with legal action before he would pay some of her debts.

 

__________/ Lehmkuhl

Ottawa, Canada

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Jare gelede het ek een van U.Kaapstad se "SummerSchools" bygewoon en 'n interessante paar lesings oor Simon v.d.Stel gehoor.

Dit blyk dat Simon se lewe in drie dele verdeel kan word; die eerste 20 jaar het hy met sy familie in die Hollandse Oos Indies deurgebring. Die volgende 20 jaar was hy in die Nederland waar hy op 23 Oktober 1663 met Johanna Six getrou het. Sy was 'n dogter van Willem Six van 'n wel- gestelde Amsterdam familie wat ondersteuners van die skilder Rembrandt van Rhijn was.

Teen 1679 toe Simon die pos van VOC Kommandeur van die Kaapse verversingspos verkry, was hy reeds van sy vrou vervreemd en sy het geweier om die luuksheid van Amsterdam te verlaat om na die buitepos in Afrika te gaan. Simon en sy seuns Adriaen en Frans het sonder Mevrou aan wal gestap. Ek het later gehoor hoeSimon geen gelde aan sy vrou in Amsterdam gestuur het nie, maar sy het eers na Adriaen se verhoging iets van hom en Frans ontvang.

Die derde deel van Simon se lewe was natuurlik sytyd in die Kaap totdat hy die pos aan Adriaen oorhandig het in 1699. Intussen is die pos tot Goewerneur verhoog uit waardering van Simon se waardevolle werk.

Ek hoop dit sal van nut wees.

 

Groete, Jos du Toit

----------------------------------------------------------------------------------------------------

Simon van der Stel sterf op 24 Junie 1712. Hy is op 14 Oktober 1639 op Mauritius gebore waar sy Pa Adrian op 3 November 1639 die "opperhoofd" geword het. Die Van der Stels stam uit 'n invloedryke familie in Dordrecht, Nederland.

 

Sy Ouma aan moederskant was "Monica van die kus van Koromondel en origens van onbekende afkoms" aldus die Suid-Afrikaanse BiografieseWoordeboek, Deel 1. Op Wikipedia word nie enige inligting gegee oor 'n plek met die naam Koromandel nie. Daar word slegs inligting gegee oor die sogenaamde Koromandel Kus wat daarvolgens die naam is van die suidoostelike kus van die Indiese Skiereiland. Simon se Ouma Monica was dus van Indiese afkoms. Die Hollanders het hulle iewers in die sewentiende en/of agtiende eeu by Pulicat, Sadras en Covelong aan die kus gevestig.

 

Simon se Pa word op 16 Mei 1646 in Ceylon deur Singalese vermoor. Sy Ma sterf op 20 Desember 1652 in Batavië. In 1659 vertrek hy na Nederland vir verdere studies. Op 23 Oktober 1663 tree hy in die huwelik met Johanna Jacoba Six wat die dogter was van Amsterdam se burgemeester. Hulle seun Wilhelmus Adrianus wat sy Pa as goewerneur aan die Kaap sou opvolg word op 29 September 1664 gebore.

 

Van der Stel vertrek op 21 Mei 1679 na die Kaap. Hy word vergesel deur sy ses kinders en o.a. sy vrou se jongste suster. Sy vrou het in Nederland agtergebly waar sy op 8 November 1700 sterf.

 

Hy arriveer op 12 Oktober 1679 aan die Kaap en vertrek reeds op 3 November op 'n reis te perd na Hottentots-Holland omdat hy "gretig was om sy arbeidsveld in oënskou te neem." Toe hy op 8 November weer terug aan die Kaap is maak hy 'n inskrywing in die dat hy op 'n eiland op die Eersterivier oornag het en die plek Stellenbosch vernoem het omdat daar voorheen nooit iemand was nie. Hy speel 'n aktiewe rol in die vestiging van die dorp.

 

In Augustus 1680 word die De Kuijlen buitepos as 'n halwegstasie tussen Hottentots Holland en die Kaap aangelê. Ek aanvaar dit is waar die huidige dorp Kuilsrivier geleë is. Verskeie ander buiteposte word ook deur hom aangelê.

 

Hy was ook verantwoordelik vir die stigting van die Paarl. In Oktober 1687 word die eerste 23 plasies langs die Bergrivier deur Van der Stel self opgemeet en noem hy die nedersetting Drakenstein.

 

Op 25 Augustus vertrek hy op 'n reis na Namakwaland en was weer op 21 Januarie 1686 terug aan die Kaap. Op die besoek het hulle koper gemyn en gesmelt. Ondanks die baie koper moes hy egter rapporteer dat dit te ver van die kus was om te ontgin.

 

In 1685 ontvang hy die plaas Constantia. Teen 1695 het hy reeds 4379 akkerbome en honderde vrugtebome op Constantia aangeplant. Hy bestee baie aandag aan die wynbou en in 1698 het Willem van Dam van Amsterdam laat weet dat sy fronteljak die beste reputasie in die buiteland het. Een van die tuiniers wat hy aanstel wat die Kompanjiestuin in die 1690's tot botaniese tuin sou omskep was Jan Hartogh.

 

Op 11 Februarie 1799 neem sy seun Willem Adriaan die bewind by hom oor. Hy woon nou op Constantia waar hy voortgaan met sy boerdery. Hy is o.o. ook betrokke by die visvangs saam met Johannes Pfijffer. Na sy sterfte word hy in die Groote Kerk begrawe. Twee jaar na sy dood word Constantia in drie dele verdeel nl. Groot Constantia, Klein Constantia en Bergvliet.

 

Bronne:

 

SA Biografiese Woordeboek, Deel 1.

 

Heeft u aanvullingen, correcties of vragen met betrekking tot Simon Adriaensz van der Stel?
De auteur van deze publicatie hoort het graag van u!


Tijdbalk Simon Adriaensz van der Stel

  Deze functionaliteit is alleen beschikbaar voor browsers met Javascript ondersteuning.
Klik op de namen voor meer informatie. Gebruikte symbolen: grootouders grootouders   ouders ouders   broers-zussen broers/zussen   kinderen kinderen

Voorouders (en nakomelingen) van Simon Adriaensz van der Stel

Simon Adriaensz van der Stel
1639-1712

1663

Via Snelzoeken kunt u zoeken op naam, voornaam gevolgd door een achternaam. U typt enkele letters in (minimaal 3) en direct verschijnt er een lijst met persoonsnamen binnen deze publicatie. Hoe meer letters u intypt hoe specifieker de resultaten. Klik op een persoonsnaam om naar de pagina van die persoon te gaan.

  • Of u kleine letters of hoofdletters intypt maak niet uit.
  • Wanneer u niet zeker bent over de voornaam of exacte schrijfwijze dan kunt u een sterretje (*) gebruiken. Voorbeeld: "*ornelis de b*r" vindt zowel "cornelis de boer" als "kornelis de buur".
  • Het is niet mogelijk om tekens anders dan het alfabet in te voeren (dus ook geen diacritische tekens als ö en é).



Visualiseer een andere verwantschap

Bronnen

  1. Blomerus Web Site, Jannie Blomerus, Simon Van der Stel, 4 juli 2018
    Added by confirming a Smart Match
    MyHeritage.com family tree
    Family site: Blomerus Web Site
    Family tree: jb34

Aanknopingspunten in andere publicaties

Deze persoon komt ook voor in de publicatie:

Historische gebeurtenissen

  • De temperatuur op 24 juni 1712 lag rond de 20,0 °C. Bron: KNMI
  • Van 1702 tot 1747 kende Nederland (ookwel Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden) zijn Tweede Stadhouderloze Tijdperk.
  • In het jaar 1712: Bron: Wikipedia
    • 29 februari » In Zweden wordt 29 februari gevolgd door 30 februari.
    • 18 mei » Paus Clemens XI creëert achttien nieuwe kardinalen, onder wie de in 1986 heilig verklaarde Italiaanse theoloog Giuseppe Maria Tomasi.
    • 22 mei » Heiligverklaring van paus Pius V.
    • 20 december » Slag bij Gadebusch tijdens de Grote Noordse Oorlog.


Dezelfde geboorte/sterftedag

Bron: Wikipedia

Bron: Wikipedia


Over de familienaam Van der Stel


Wilt u bij het overnemen van gegevens uit deze stamboom alstublieft een verwijzing naar de herkomst opnemen:
Justinus Theodorus Matthys van den Hoven, "Stamboom Jurrien Hoove", database, Genealogie Online (https://www.genealogieonline.nl/stamboom-juriaan/I12079.php : benaderd 18 januari 2026), "Simon Adriaensz van der Stel (1639-1712)".