Let op: Leeftijd bij trouwen (3 juli 1695) lag beneden de 16 jaar (12).
As Dirck Corneliszs Vermoolen, bootsman (van de Zeevaart)
(1) Hij heeft/had een relatie met Jannetje Hanse Rutgertrost.
Kind(eren):
Gebeurtenis (MYHERITAGE:REL_PARTNERS).
(2) Hij is getrouwd met Antjen Pieters.
Zij zijn getrouwd op 3 juli 1695 te Enkhuizen, Netherlands, hij was toen 12 jaar oud.
Son of Cornelis Vermeulen and Johanna Landman.
Hy was in diens van die Nederlandse Oos-Indiense Kompanje (VOC) as ‘n kok. Op 9 Januarie 1704 vertrek hy aan boord van De Zeehaan uit Texel met besteming Ceylon. Gedurende 1704 het hul in Indië geland. Op 9 Augustus 1705 het Dirk aan boord van De Zeehaan aan die Kaap geland. Op 21 April 1709 vertrek hy aan boord van die skip Limburg na Patria waar hul op 10 Augustus arriveer. Dit blyk dat hy op 30 Augustus 1709 sy ontslag uit diens van die VOC gekry het. Of Dirk ooit na die Kaap teruggekeer het, en indien wel,wanneer, kon nie vasgestel word nie. Toe Dirk in 1704 aan boord van die Zeehaan vertrek het, het hy aan sy vrou, Antjen Pieters, drie maande van sy jaarlikse loon bemaak. In die soldijboek van die Zeehaan vir die periode Januarie 1709 tot 30 Augustus 1709 word sy loon uiteengesit. Daarin word die bedrag gevorder vir Antjen Pieters vermeld. Daar word ook vermeld dat op drie geleenthede 100 gl gevorder is vir transport" vir ene Maritjen Dirck. ( Die afleiding wat gemaak word is dat dit Dirk se dogter was.)
Toe Dirck in 1705 by die Kaap aangekom het, was hy na bewering siek en is hy teen sy sin beveel om in die Kaap agter te bly. Hy bly in die Kaap tot 1709.
Hy was vir ten minste hierdie tydperk steeds wettig getroud met Antjen.Uit sy "huwelik" of verhouding met Jannetjie Hansen is twee kinders gebore, nl. Cornelis VERMEULEN , gedoop Kaapstad 12 Augustus 1708 en Maria VERMEULEN, gedoop Kaapstad 11 September 1707. Hierdie kinders bly in die Kaap saam met hul moeder agter.
Nadat hy in 1709 terug is Nederland toe het hy sy ontslag uit die VOC bekom. Daarna weer in 1710 by die VOC aangesluit en in 1712 oorlede.
Dirk se nageslag was aanvanklik veeboere en het hul gevestig in die Noord-Kaap omgewing (Colesberg).
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Dirk Cornelissz Vermeulen | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Jannetje Hanse Rutgertrost | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
(2) 1695 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.