Neuwirth
of 24-10-1812 ?
Hij is getrouwd met Margaretha Sophia Elisabetha Beyer.
Zij zijn getrouwd.
Kind(eren):
Die stamvader: Johan George Nieuwerth
Gebore: 1790 en was afkomstig van Sommernausen (D.A.) Duitsland. Die ou duits germaans gebied.
Hy het in die huwelik getree met Margaretha Sophia Beyer, gebore in1740.
Die egpaar het na Nederland geimigreer met `n seun gebore uit die huwelik.
Johan Reinhard gebore 1769.
Die familie het hulle gevestig te stad Almelo in die provinsie Overyssel (Twente).
Die seun Johan Reinhard het hom in die huwelik bevestig met Christina Kamerling, gebore te
Albergin Duitsland.
Hy was werksaam as palfrenier en tuinman te kasteel Almelo. Die stad Almelo genoem na die heer
Everhard van Almelo in die jaar 1157 het die naam nog as `n persoonsnaam voorgekom. In die 14de
eeu (1420) bevestig Egbert van Heker - heer van Almelo, die regte van die stad deur toegewing
van die Overyssel se landheer Die Biskop van Utrecht.
Die sede geslag Gerrit Nieuwerth gebore in 1906 te stad Almelo en in die huwelik getree met Maria
Hinnen, gebore 1903 te Ambt-Almelo, het op die 11de Maart 1955, saam met sy gesin na die destydse
Unie van Suid-Afrika geimmigreer.
Op een April 1955 te Port Elizabeth aangekom en verhuis na Uitenhage. Uitenhage vernoem na die
veldheer en stigte Uitenhage De Mist op 15 Junie 1955. Het hom daar gevestig waar sy naaste nog
steeds woonagtig is tans Uitenhage dorp in die Ooskaap Provinsie and die Republiek van
Suid-Afrika, wat in 1961 as `n Republiek verklaar is.
Bron: Jan en Gail Nieuwerth
Johan Georg Nieuwerth en Margarith Sophia Elizabetha Beijer maakten op 20 december 1769 een
testament op. Zij benoemen elkaar tot universeel erfgenaam.
bron:Landgericht Almelo, Inv# 2638 - 2658, Inv. #2649, Fol. 197. Testament Johan Georg Neuwirth en
Margareta Sophia Elisabeth Beijerin. 20 Dec 1769
Johan Georg Nieuwerth | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Margaretha Sophia Elisabetha Beyer |
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.