Let op: Leeftijd bij trouwen (9 augustus 1796) lag beneden de 16 jaar (14).
Zij is getrouwd met Jan Christoffel Greyling.
Zij zijn getrouwd op 9 augustus 1796, zij was toen 14 jaar oud.
Kind(eren):
Jan Christoffel Greyling
In de Zuid-Afrikaanse taal
Jan Christoffel Greyling en Piet Retief het as jong mans by haar gekuier. Sy kies Jan Christoffel Greyling by wie sy nege kinders gehad het. Drie is egter by geboorte dood.
Na Jan Christoffel Greyling se dood trou sy met Piet Retief wat toe nog ongetroud was. Al die Greyling kinders het Piet Retief na Natal gevolg. Hy het hulle beskryf as bruikbare en dapper kinders en hulle het die hoogste agting vir hom gehad.
Pietermaritzburg is na Piet Retief en Gerrit Maritz vernoem. Lenie Greyling is na haar man se dood met Piet Retief getroud. Greylingstraat in Pietermaritzburg is na haar kinders vernoem..
Magdalena Johanna (Lenie) de Wet | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
1796 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Jan Christoffel Greyling | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.