Zij is getrouwd met Bernardus S/V VREY.
Zij zijn getrouwd op 24 mei 1756, zij was toen 19 jaar oud.
Hy trou (1) «b»Anna VAN AARDE«/b», trou 24 Mei 1756,1 (dogter van Theunis Gerritsz VAN AARDE en Hilletje KERVEL)
gedoop 24 Mrt 1737,1 verw. nr. b2c3.1 «b»Anna«/b»: Nie veel is bekend oor Anna nie. Sy kom uit 'n gesin van 5 dogters en twee
seuns. Slegs haar jongste broer, Christiaan het 'n nageslag nagelaat, waarvan al die Van Aardes in Suid-Afrika afstam. Anna is
van die eerste geslag van Van Aardes wat in Suid-Afrika gebore is. Haar oupa, Gerrit van Aarde wat met Levina Theinis van
Genz getroud was, kom van Delft. Hy het waarskynlik voor 1732 na die Kaap gekom aangesien hy in die De la Fonteine verslag
van Vryburgers aan die Kaap in 1732 beskryf word as 'n ou dronkaard, beset met skulde. Gerrit het met sy dogter Barendina, en
sy seun, Theunis, na die Kaap gekom. In dieselfde De la Fonteine verslag word die genoem dat Theunis (Anna se vader) op sy
vader se plaas woon om 'n bestaan te maak. Dit word ook genoem dat Theunis van Rotterdam kom. Anna is waarskynlik voor
1768 oorlede, aangesien Bernardus toe met Anna Margaretha Botha getroud is.
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Anna van AARDE | ||||||||||
1756 | ||||||||||
Bernardus S/V VREY | ||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.