* DEATH:https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:939J-DNSG-ZM?i=123&cc=3040532&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3A7T36-B3MM Saam met twee v. sy seuns en 'n skoonseun deur Basoeto's vermoor te Salpeterpan, Brandfort 28.6.1865. GISA BOTES Geslagsregister '''Jan Jacobus Botes''' is op '''26 Augustus 1800''' in die distrik '''Beaufort-Wes''' gebore en op '''Swellendam''' gedoop. As jongman het hy reeds teen '''1820''' in die omgewing van die '''Caledonrivier''' ’n winsgewende boerdery gehad. Hier bou hy ’n groot veestapel op. Eers verhuis hy na die plaas naby '''Bethulie''' en later na '''Brandfort''' waar hy in die nabyheid van die huidige Botesberg woon en bekend staan as '''“ryk” Jan Botes'''. Dit was '''Jan Botes''' wat later geld aan dominee '''Andrew Murray''' sou voorskiet vir ’n kerkgebou in '''Bloemfontein'''. Eers rentevry en na die leentydperk van twee jaar teen 4½% rente. In 1865 is hy vermoor deur ’n groep Basoeto’s wat sy huis geplunder en met R1 600 aan kontant en met ’n ryk buit van vee weggekom het. [http://www.fak.org.za/vrystaatse-dorpe/lejweleputswa-distriksmunisipaliteit/brandfort/ Source (Click Here)] In die Bloemfonteinargief is sy Bybel met 'n stamregister voorin - F Beukes. Herbegrawe, c 1958 op die plaas "Mooiwater", Brandfort eienaar Jan Botes. - Bron: Bettie Kleynhans, 2017. ---- Boedel / Estate No. VAB MHG '''B149''' ---- http://www.safamilytree.com/TNG/getperson.php?personID=I2163&tree=Primary
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Jan Jacobus Botes | ||||||||||||||||||