Hij heeft/had een relatie met Maria /Kickers SM.
Kind(eren):
{geni:about_me} '''a1 Jurriaan Jansz Appel'''
van Amsterdam, tree in 1658 uit die diens van die H.O.I.K. en word burger
aan die Kaap. getroud: Jannetje Ferdinandus, van Kortryk.
'''b2 Ferdinandus'''
gedoop: 4 Oct 1665, burger Stellenbosch, getroud: Lavina Cloete. gesterf:
1717
'''c1 Sophia'''
gedoop: 22 Jul 1692, getroud: Barend van der Westhuizen, hertroud:
Anthonie van Rooyen
'''c2 Jurriaan'''
gedoop: 2 Oct 1694, getroud: Eva Niemand
'''c3 Johanna'''
gedoop: 25 Dec 1701, getroud: Lambert Myburgh
'''c4 Catharina'''
gedoop: 26 Oct 1704, vergelyk: Nel
'''c5 Maria'''
gedoop: 29 Apr 1708
'''c6 Abigael'''
gedoop: 7 Dec 1710
'''c7 Hans Jurgen'''
getroud: 25 Dec 1739 Adriana Smit
Ferdinandus Appel - a2b2 ~4/10/1665, leiersfiguur in vryburger gemeenskap asook burger van Stellenbosch. Word luitenant in 1695 v kompanie voetsoldate vd burgerkommando. In 1770 asook 1704 word hy verkies tot heemraad. Het vername aandeel gehad in die verset teen Willem Adriaan vd Stel en agv sy aandeel hierin word hy na Nederland gestuur waar klagskrifte vd vryburgers aan die Here XVII oorhandig is, wat tot gevolg het dat vd Stel na Nederland teruggeroep word. Keer terug na SA in 1707. Gedurende 1699 word grond aan hom toegeken naby die mond vd Eersterivier, wat later verdeel word in "Vergenoegd" en "Geduld". Teen 1709 ontvang hy ook 'n leningsplaas dist Caledon † Kaap c.1717 X 1692 Levina Cloete * 1677 † c. 1717 dv Gerrit Cloete en Catharina Harmans. Erkenning: SA Biografiese Woordeboek, Vol III. Bron: SAF1.
>>_________
http://www.dieburger.com/bylae/2013-08-16-die-appel-wat-onder-die-botha-boom-geval-het
>>>___________
[http://www.geni.com/people/Theunis-Botha/6000000005788458301?through=6000000001580940776 Theunis Botha], b bef 15 April 1686. Called Botha after his mother, [http://www.geni.com/people/Maria-Kickers/4705796237050024653?through=6000000005788458301 Maria Kickers]' , 1700 divorce from [http://www.geni.com/people/Jan-Cornelisz/4141861275630023780?through=4705796237050024653 Jan Cornelisz] (who is shown as his father on the birth certificate). At which time she said her 7 children were [http://www.geni.com/people/Friedrich-Botha-SV-PROG/5356428241620125193?through=4705796237050024653 Frederich Botha]'s.
However, a recent DNA [http://repository.up.ac.za/bitstream/handle/2263/32007/Greeff_Appel(2013).pdf?sequence=1 study by the University of Pretoria] reveal him to have been the biological son of '''[http://www.geni.com/people/Ferdinandus-Appel-b2/6000000001580940776?through=6000000005788458301 Ferdinandus Appel].''''''
--------------------
He was not married to Maria Kickers, but fathered some of her children. Including the ancestors of Gen Louis Botha and P.W. Botha, bout of whose names should have been Appel.
Burger of Stellenbosch
Ferdinandus Appel | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Maria /Kickers SM |